Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
SUNBIRD (UITGEWERS)

UITGAWES
2008 - Die Groter Reisatlas van Suid-Afrika en Botswana, Mosambiek, Namibië, Zimbabwe (Atlas) - John Hall
2008 - Foto-Sakgids tot soogdiere van Suider/Afrika (Diere) - Burger Cillié
2008 - Padkaart: Kruger Nasional Park: Blyde River Canyon, Polokwane, Nelspruit (Atlas) (Diere) - John Hall
2008 - Reisatlas van Suid-Afrika en Botswana, Mozambique, Namibia, Zimbabwe (Atlas) - John Hall
2008 - Wêreld Atlas vir Suid-Afrikaners (Atlas) - Peter Joyce

2007 - Mandela - 'n Lewe (Biografie) - Adrian Hadland, Sean Fraser

2006 - Vetplante van Suid-Afrika (Plante) - G. Smith; B.E. van Wyk; E. van Jaarsveldt

2005 - Wêreld-Atlas Vir Suid-Afrikaners (Atlas) (Heruitgawe) - Sunbird

2003 - Wêreld-Atlas Vir Suid-Afrikaners (Atlas) - Sunbird

2000 - Kitsgids Tot Jou Leerlingsrybewys (Bestuur) - Chris Busch

Sakgids tot Suider-Afrikaanse soogdiere (Diere) - Burger Cillié


vetseunvetseun
Wêreld-Atlas Vir Suid-Afrikaners (Atlas) . 2003/2005 SUNBIRD

'n Unieke Wêreld-atlas verdeel in twee afdelings - 'n ensiklopediese afdeling en Naslaan atlas afdeling met indeks/aardrykskundinge woordeboek.
Ensiklopediese afdeling:
Bevat 'n spesiale in-diepte, ryklik geillustreerde afdeling van 32 bladsye oor Suid-Afrika se aardrykskunde, sy oseane en kuslyn, klimaat, plantegroei, geskiedenis, kulture, infrastruktuur en ekonomie, asook 'n individuele profiel van al nege provinsies. Meer as 170 illustrasies - kaarte, tabelle, grafika en foto's - gee 'n duidelike, visuele insig in die aard van die land en sy mense, sy verlede en sy hede. 'n Ekstra 32 bladsye bedek naslaandata vir elke land - oppervlakte, bevolking, tale, gelowe, geldeenhede en lidmaatskap van wêreldorganisasies. Geografiese ensiklopediese afdeling oor die wêreld vandag - inligting oor klimaat, omgewing, bevolking, rykdom, reis en politieke verandering.Naslaan atlas afdeling:'n Nuwe atlas van die wêreld geskep uit die nuutste gesaghebbende databasisse. Duidelike, toeganklike naslaankaarte van alle wêrelddele bedek oor gedetailleerde kaarte van vastelande en oseane toon belangrike fisiese kenmenrke, terwyl politieke kaarte verhoudings tussen buurlande illustreer. Die indeks/aardrykskundige woordeboek bestaan uit 45,000 inskrywings van dorpe en stede in die naslaan atlas afdeling. - graffitibooks.co.za


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)