Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
MERCHANT RECORDS .com (PLATEMAATSKAPPY) (SELECT)
vetseun
UITGAWES vetseun

Pretoria, 20 Maart 2013 - Merchant Musiek is verheug om aan te kondig dat ons onlangs 4 Ghoema Afrikaanse Musiektoekennings nominasies sowel as 2 MTN SAMA nominasies toegeken is. Die nominasies is as volg (kliek op die links om offisiële videos te kyk):

Ghoema Afrikaanse Musiektoekennings:
Album van die Jaar:
Retief Burger - LuidKeels Dieper

Beste Geestelike Album:
Louis Brittz - Psalms 2
Retief Burger - LuidKeels Dieper
Retief Burger, Louis Brittz, Helmut Meijer, Neil Büchner - In Verwondering

Die Ghoemas vereer 22 kategorieë in die Afrikaanse musiekindustrie en is in sy tweede bestaansjaar. Merchant het laas jaar 6 nominasies gehad en weggestap met 2 Ghoema kategorie wenners: One Crown & Luidkidz.

MTN SAMAs
Best Contemporary Faith Music Album:
Retief Burger - LuidKeels Dieper
Retief Burger, Louis Brittz, Helmut Meijer, Neil Büchner - In Verwondering

Die 19de SAMAs vind 10-11 Mei 2013 plaas by Sun City en vereer 28 kategorieë in die Suid-Afrikaanse musiekindustrie. Merchant het vanaf 2007 reeds meer as 10 nominasies ontvang en ook verskeie kategorie wenners gehad met kunstenaars soos Retief Burger, Vertikaal, The Plain Truth etc.

Dit is vir ons 'n groot eer om deel te wees van hierdie spesiale geleenthede waar die beste musiek in ons land vereer word wetend dat die God-geinspireerde musiek wat ons versprei erken word in terme van kwaliteit. Kontak Ilse de Beer by 011 316 8002 of ilse@merchantmusic.co.za vir verdere inligting.


xxx - JL Zwane Siyaya (2005)
xxx - Malva Centauri - Ghetto Profeet CDS (2004)vetseun
CDMER 030 - Soulja - One night at the Whiskey Hotel (2006) (BOWLINE)
CDMER029 - Willem van der Colff - Nuwe Dag (2005)
CDMER028 - Barbarra-Jeanne Slazus & Marisa Landman - Vyf Songs (2005)
CDMER027 - Darren Green - Radio Singles (2005)
CDMER026 - Jimmie Earl Perry - World Aids Day 2005 (2005)
CDMER026 - Retief Burger - LuidKeels (2005)
CDMER025 - Vertikaal - Uit Dieptes
CDMER024 - Abaqondisi Brothers - Our Journey (2005) (BOWLINE)
CDMER023 - Thando Mtyhobile - Thando's Introduction (2005)
CDMER022 - David Foster - Live And At Home (2005) (BOWLINE)
CDMER021 - DNA Strings - Nomad (2005)
CDMER 020 - Zamar - Song Of Celebration (2005)
CDMER019 - JL Zwane Siyaya - Did You Know? (2005)
CDMER017 - Stellenbosch Gemeente - Broken (2004)
CDMER016 - Helmut Meijer - Close To Fly Radio Singles (2004)
CDMER015 - Bliss - Peloria (2004)
CDMER014 - DNA Strings - El Niño CDS (2004)
CDMER013 - DNA Strings - El Niño (2004)
CDMER012 - Celsius - Anderkant (2003)
CDMER011 - Anne-Marie van Eeden - Kyk op (2003)
CDMER010 - Libertas Choir 2003 - Live at the Endler (2003)
CDMER009 - DNA Strings - El Niño (Limited Edition) (2003)
CDMER008 - Vocal Attractions - Reisigers
CDMER006 - Delta Blue - Inbluesstation (2003)
CDMER005 - Joyful Noise Ministries - Spread your Wings (2002)
CDMER004 - Stellenbosch Wes-Gemeente (2002)
CDMER003 - Merchant Seal - Pilgrimage Live (2002)
CDMER002 - Merchant Seal - Child (1998)
HS001 - Helena Smith - Frail (2005)


skakels : merchantrecords.com













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )