Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
DIE WASGOEDLYN (PLATEMAATSKAPPY)

2021 08 06-08 - Misty Waters Music Festival: Springbok Nude Girls, Karen Zoid, The Black Cat Bones Spoegwolf, Hellcats, Tidal Waves, Gert Vlok Nel, Akkedis, Jackal And The Wind, Basson Laubscher & The Violent Free Peace, Die Wasgoedlyn, The Tazers, The Lectric Monks, Wolfgang Marrow, #Sozlol, Monkeys, The Amblers, Steve Umculo, Soundwarmer, Black Water, Shared Adress, Bloumoord, Pilgrim South, Murray, L.A. Cobra, Indie Dog, Van Reg En Rede, Stephen Jonathan, Safety First, Double Sun, Saving Oliver, mistywaters.lakeumuzi.co.za - The Merchant - Inn Green - Umuzi Lodge - Lake Umuzi, facebook.com
vetseun
vetseun

vetseun
UITGAWES
2021 - Die Wasgoedlyn bied aan: Laurinda Hofmeyr & Riku Lätti

2020 - Die Wasgoedlyn - Volume 3 kompilasie

2020 - Andries Bezuidenhout - Onplaats
2020 - Bacchus Nel En Sy Bra's - Ou Blou Skoene
2020 - Brain Cloete - Oukie Van Namakwaland
2020 - Meli Grey - Rymkletskundenaar

2020 - André Kriel - Die Woordesmous CDS
2020 - Churchil Naudé - Praat Saam My CDS
2020 - Stefan Burger - Die Slot & Grendel Wals CDS

2019 - Jaco Botha - Jaco Botha (2019)

2019 - HA!Man - Gedigte Van Joke Debaere EP
2019 - Henk Theron - Henk Theron EP
2019 - Henry & The Wolf - Henry & The Wolf EP
2019 - Stefan Burger - Intro-Speksie EP

2018 - Die Wasgoedlyn - Volume 02 kompilasie

2012 - Die Wasgoedlyn kompilasie


skakels : wasgoedlyn.co.za








Die Wasgoedlyn


Akkedis - Suitcase Vol Winter (Piet Botha) (Wasgoedlyn Op Wiele) + Jolyn Phillips - Hoe Ontlief Ek Jou VID >>> (2021)
- VIDEO VAN DIE DAG 2021/07/20


Die Wasgoedlyn - Tuisgemaak: 'n verskeidenheidsprogram VID >>> (2021)
- Hallo Walvis & Daar's 'n Liedjie In My Sak - Philip de Vos
- Die Koning Se Verlange - Hanru Niemand
- Die Liefde Is - Bacchus Nel
- Ek Wag Vir Die SMS - Koos Kombuis
- Die Swemmer - Amafranx
- Buite Beheer - Riku Lätti
- Caledon Kraai Kwaai - Goss, WadeCole, P. Meintjies
- VIDEO VAN DIE DAG 2021/06/29


Die Wasgoedlyn - Buite Beheer VID >>> (2021)
- VIDEO VAN DIE DAG 2021/03/17


Die Wasgoedlyn - Deesdae met Laurinda Hofmeyr VID >>> (2021)
- LIED VAN DIE DAG 2021/03/02

2021 02 05 - Die Wasgoedlyn bied aan: Laurinda Hofmeyr & Riku Lätti CD LAUNCH
vetseun

In 2010 het ons musikale kragte saamgesnoer om 'n reeks konserte aan te bied by onder andere kunstefeeste en verskeie teaters in Suid-Afrika. Daar was egter nooit 'n opname van die samewerking beskikbaar nie. Dit wil sê tot nou toe, want die grendeltydperk het veroorsaak dat daar genoeg tyd was vir Riku om die ou, gestroopte opnames, wat reeds in 2010 gemaak is, met sy besondere aanvoeling bietjie af te stof en op te poets tot dit lekker klink. So hier is dit nou,10 jaar later. Die Wasgoedlyn bied aan: Laurinda Hofmeyr & Riku Lätti. Kry dit vir jou. Sommer nou. - Laurinda Hofmeyr

Laurinda Hofmeyr & Riku Lätti
vetseunLAAI AF
Die Wasgoedlyn bied aan: Laurinda Hofmeyr & Riku Lätti . 2021
1. Dagboek - Die Wasgoedlyn, Laurinda Hofmeyr
2. As tyd kon tik - Die Wasgoedlyn, Riku Lätti
3. Anyway - Die Wasgoedlyn, Laurinda Hofmeyr
4. Hoofstroom - Die Wasgoedlyn, Riku Lätti
5. Op reis na die Suide - Die Wasgoedlyn, Laurinda Hofmeyr
6. Who do you love? - Die Wasgoedlyn, Riku Lätti
7. Op die maan - Die Wasgoedlyn, Riku Lätti
8. Nuwe Maan - Die Wasgoedlyn, Laurinda Hofmeyr
9. Deesdae - Die Wasgoedlyn, Riku Lätti
10. Nothing in the sun - Die Wasgoedlyn, Riku Lätti


Die Wasgoedlyn - Nothing In The Sun VID >>> (2021)


Laurinda Hofmeyr - Dagboek (Barend Toerien) VID >>> (2021) --wasgoedlyn--


Die Wasgoedlyn by Lionel Smit (Deel 2) VID >>> (2021)


Die Wasgoedlyn by Lionel Smit (Deel 1) VID >>> (2021)


Swarthond Wasgoedlyn Krismis VID >>> (2020)


Die Wasgoedlyn - Weraaiëtie: Breyten Breytenbach, Daaf Vapor, Thys Nywerheid, Dawid Kahts, Almuir Botha, Frazer Barry, Churchil Naudé, Riku & Jackie Lätti, die Mark Tunes Band met Mark Ellis en Jean Marais VID >>> (2020)


Brain Cloete - Soos Blomme VID >>> (2020)

vetseunLAAI AF
2020 09 16 - Wasgoedlyn Woensdae Waaibs: "Die Here-is-ook-goed-vir-sy-stout-kinders-konsert" met Dana Snyman, Deniel & Frazer Barry, Jackie & Riku Lätti, Louis Awerbuck, Hein Swart, 20:00 , facebook.com/Wasgoedlyn

vetseun
2020 09 09 - Wasgoedlyn Woensdae Waaibs: Afrikaans Isja: Oppirokki Finale - Deel 2 met Piet Botha, Anton Goosen, Willim Welsyn, Churchil Naudé, Tribal Echo, Akkedis, Die Pastoriekinders, Die Kaalkop Waarheid, Die Mark Tunes Band, Jackie & Riku Lätti vanaf Backsberg, Stellenbosch, 21:00, facebook.com/Wasgoedlyn - Donasie details: Wasgoedlyn Produksies - FNB Besigheids Tjek, Somerset Mall - 62622723353

vetseun
2020 09 02 - Wasgoedlyn Woensdae Waaibs: Afrikaans Isja: Oppirokki Finale - Deel 1 met Piet Botha, Churchil Naudé, Valiant Swart, Die Kaalkop Waarheid, Tribal Echo, Akkedis, Albert Frost, Anton Goosen, Willim Welsyn, Riku Lätti vanaf Backsberg, Stellenbosch, 20:00, facebook.com/Wasgoedlyn


Petronel Baard - Skemerhemel met Stef Kruger VID >>> (2020)


Dawie de Jager - Modelvliegtuig VID >>> (2020)

Die Wasgoedlyn - Volume 3
vetseunLAAI AF
kompilasie ......................................... 2020 DIE WASGOEDLYN
1. Tyd Om Spoke Op Te Jaag - Jackie Lätti
2. Die Bloed - Churchil Naudé
3. Yin & Yang - Bacchus Nel
4. November - Tuin
5. Dans Met My - Soetmelk
6. Hoe Ontlief Ek Jou - Jolyn Phillips
7. Sien Jou Weer - Akkedis & Piet Botha
8. Kry My Aan Die Anderkant - Jackie & Riku Lätti
9. Die Heelal Draai - Petronel Baard
10. Rooikappie - Philip de Vos
11. Wrede Tralies - Georgetown
12. Wiegeliedjie - Lieke Joosen
13. Elvis - Andries Bezuidenhout
14. Onbreekbaar - Joke Debaere & Ha!man Francois le Roux
15. Tankwa - Die Kaalkop Waarheid
16. Jy's My Lemoentjie - Jolyn Phillips
17. Skemer-Hemel - Stef Kruger
18. Ой Діброво Темний Гаю - Nadia Pryimak
19. Vermiste Mense - Willem Mulder & Andries Bezuidenhout
20. 123 Blok Myself - Danie Marais & Ha!man Francois le Roux
21. Die Tiran - Hanru Niemand
22. Einde Van Dae - Andries Bezuidenhout
23. Altyd - Pieter Hugo
24. Wild Mountain Thyme - Gert Vlok Nel
25. Passop Vir Die Spook - Riku Lätti


Churchil Naudé - Die Bloed VID >>> (2019)


Dawie de Jager - Hoe Ek Voel VID >>> (2019)


Churchil Naudé & Bacchus Nel - Slat My Met Jou Pyn VID >>> (2019)


Frazer Barry - Toe, Roer Jou met RIku Lätti VID >>> (2019)


Klopjag - Vervang met Lucinda Neethling (Melktert) VID >>> (2019)
- VIDEO VAN DIE DAG 2021/04/14


Churchil Naudé - Verdriet met Jackie & Riku Lätti VID >>> (2019)


Churchil Naudé - Praat Saam My met Riku Lätti (Mitchells Plain) VID >>> (2019)


Riku Lätti - My Amerika met Frazer Barry VID >>> (2019)


Riku Lätti - Op Die Maan met Jonathan Crossley VID >>> (2019)


Jaco van der Merwe - Die Mes VID >>> (2019)

Die Wasgoedlyn - Volume 02
vetseunLAAI AF
kompilasie ........................................ 2018 DIE WASGOEDLYN
1. Die Wasgoedlyn
2. My Dooie Valentine - Bacchus Nel
3. Lief Vir Jou - Brain Cloete
4. Tietiesbaai - Lochner de Kock
5. Eers Moet Die Maan Kom Sekel Gooi - Philip de Vos
6. My Hart Wil Hier Kom Bly - Les Javan
7. Praat Saam My - Churchil Naudé
8. Blou Maandag Blues - Bacchus Nel
9. Hartland - Albert du Plessis, Anton Goosen
10. Genesis Eksorus - Philip de Vos
11. Dans In Die Reën - Frazer Barry
12. Woorde Vir Iemand Anders - Jolyn Phillips
13. Waar's Die Liefde - Jaco Botha
14. Die Heme Se Hekke - Jeanne Goosen, Chris van Niekerk
15. Weet Jy - Riku Lätti, Bamboesina Van Die See
16. Liedjie In My Sak - Philip de Vos
17. Iemand Wat Verstaan - Frazer Barry
18. Die Woord - Churchil Naudé
19. Dankernog - Mavis Vermaak, Albert Redelinghuis, Jackie Lätti
20. Is Daar Iemand Wat My Hoor - Kambro Diggers
21. Miere Is Diere - Philip de Vos
22. Hoek Van 1998 - Gert Vlok Nel
23. Soos Blomme - Brain Cloete
24. Toy Story - Danie Marais
25. Vrydagaand Vanaand - Willim Welsyn
26. Koebaai


Churchil Naudé - Onse Vaders met Riku Lätti VID >>> (2015)


Jaco Botha - Saggies En Teer VID >>>

Die Wasgoedlyn - Season 01 - Voorksou/Preview from Kilroy Was Here! Productions on Vimeo.

vetseunDie Wasgoedlyn is Afrikaanse musiekkunstenaars wat hul stories sing en vertel in hul natuurlike habitatte: By hul huis, om braaivleisvure, saam met vriende. So maak hulle saam musiek en vertel hul eie storie, en laat sodoende Afrikaans in soveel meer fasette sing en praat.
Aan die Die Wasgoedlyn vind jy enigeiets van 'n werkhemp tot kerkbloes, gelapte sokkies, volgate frokkies, onderbroeke van Jockey, die onderrokkie van jou bokkie. Langs Die Wasgoedlyn sit Les Javan, Rian Malan, Bacchus Nel, die Mitchel's Plein Rapper Churchil Naudé, die Paarl Rappers, Frazer Barry, Dozi, Lochner de Kock, Andra Cilliers, André van Rensburg, Loit Sôls, Riku Lätti, Francois van Coke, Willim Welsyn, Ryno Velvet, Laurinda Hofmeyr, Piet Botha, Liela Groenewald, Mervin Williams, Fran Veda, Gert Vlok Nel, nog 'n paar Nelle en nog 'n klompie pelle. Om die Wasgoedlyn word daar musiek gemaak en twak gepraat. Op Die Wasgoedlyn wys ons alles wat jy nie verwag om te sien nie, wys ons selfs alles wat nie wys is nie, maar dit klink mooi, dit kan jy maar glo.

Radio Lava bied aan Die Wasgoedlyn
vetseunLAAI AFLAAI AFvetseun
kompilasie ......................................... 2012 RADIO LAVA/DIE WASGOEDLYNvetseun
1. Wasgoedlyn
2. Fly Me To The Moon - Gert Vlok Nel
3. Jezebel - Rian Malan
4. Rooirokmoles - Les Javan
5. Lucy - Bacchus Nel
6. Seil - Neil Sandilands
7. Die Law - Loit Sôls
8. Die Muur - Lochner de Kock
9. Narrabosblare - Gert Vlok Nel
10. Bitterfontein - Piet Botha
11. Sarie Marais - Oom Koos En Die Uithangonderrokorkes
12. Rietfontein - Les Javan
13. Die Way Die Dice Val - Bacchus Nel
14. Stof Tot Stof - Neil Sandilands
15. Boereplaas Se Wasgoed - Jackie van den Heever
16. Boegoeberg Se Dam - White Ou Not Kwaito Ensemble (Rian Malan)
17. Sagte Vleise - Toast Coetzer
18. Saggies En Teer - Jack Bottom
19. Saggies En Teer - Jack Bottom
20. Laaste Dans - Rynier Ernst Julius Prins
21. Al In Die Rondte - Jackie van den Heever
22. Slaap Klein Beminde - Laurinda Hofmeyr
23. Onder My Asem - Riku Lätti
24. Trein Na Die Stasie - Piet Botha



skakels : wasgoedlyn.co.za









2021 05 08 - Onder Die (Wag)boom: Danie Marais, The Buckfever Underground, Die Wasgoedlyn (Churchil Naudé, Riku Lätti, Jackie Lätti), Hanru Niemand, Durbanville, R200
vetseun

2021 04 09-10 - Toyota US Woordfees Flikker & Flash: Anele Kose, Jane Mpholo, Busiswe Mahlangu, Nasfa Ncanywa, Bruce Geza, Veronique Jephtas, Luna Paige, Jerome Rex, Wilken Calitz, Chase Lutron, Anton Krueger, Gcina Mhlope, Chrystal Williams, Mondwe Mpuma, Hakkiesdraad, Wasgoedlyn, Danie Marais, Tribal Echo, Riku & Jackie Lätti, Die Hofmeyersaal, 18:00, woordfees.co.za
vetseun


2021 03 19-21 - Misty Waters Music Festival: Springbok Nude Girls, Karen Zoid, Spoegwolf, The Black Cat Bones, Tidal Waves, Gert Vlok Nel, Akkedis, Hellcats, Jackal And The Wind, Basson Laubscher, Die Wasgoedlyn, The Tazers, The Lectric Monks, Wolfgang Marrow, #Sozlol, Monkeys, The Amblers, Steve Umculo, Soundwarmer, Bloumoord, Pilgrim South, Murray, L.A. Cobra, Indie Dog, Van Reg En Rede, Stephen Jonathan, Safety First, Double Sun, Saving Oliver, mistywaters.lakeumuzi.co.za - The Merchant - Inn Green - Umuzi Lodge - Lake Umuzi
vetseun
2020 04 30-05 02 - Misty Waters Music Festival 2020, R290, POSTPONED
vetseun


2020 12 12 - Die Wasgoedlyn: Riku & Jackie Lätti, Marktunes, Churchil Naudé, Lionel Smit Studio, 18:00, R250, facebook.com/event
vetseun


2020 - "Lockdown Rockdown" Artist Roster: Albert Frost, Luna Paige, Riaan Smit, Akkedis, Jake Gunn, Hugo Veldsman, Willim Welsyn, Femi Koya,, Riku Lätti/Die Wasgoedlyn, Kenny Hughes, Tuin, Jaco van der Merwe, Jeandré Swanepoel, Johnathan Martin, André Kriel, Wolfgang Marrow (Akoesties), Hoot 'N Anny, Christiaan Baartman, The Honeymooners and more... - Activation Media - OMG Orgasmic Music Gallery - STRAB - That Other Booking Company
vetseun


2020 05 - SHIFTY RECORDS presents Gereformeerde Blues Band Voëlvry Legendes met Die Wasgoedlyn en Churchil Naudé - www.barnyardtheatre.co.za
2020 05 22 - Gereformeerde Blues Band met Die Wasgoedlyn en Churchil Naudé, Barnyard Theatre, Menlyn, Pretoria
2020 05 23 - Gereformeerde Blues Band met Die Wasgoedlyn en Churchil Naudé, Barnyard Theatre, Silverstar, Wes Rand
2020 05 24 - Gereformeerde Blues Band met Die Wasgoedlyn en Churchil Naudé, Barnyard Theatre, Emperors Palace, Oos Rand
vetseun


2020 05 03 - Basson Laubscher And The Violent Free Peace, Riaan Nieuwenhuhis Collaborator, Riku Lätti & Die Wasgoedlyn - Aandklas - Budweiser
vetseun


2019 12 22, 27 - Die Mooibrei Toer kom Kaap toe!: Gereformeerde Blues Band, Masque Theatre, Evita se Perron - Die Wasgoedlyn
vetseun

vetseun
vetseun

2019 12 14, 15 - Karoo Saloon, Route 62, Barrydale presents Under Karoovian Skies V: Die Wasgoedlyn, Van der Mentals, Tuin, Jake Gunn, DJ Dirtroad, Gerald Clark, Rockstone Band, Albert Frost, Crowfoot, Black Water, R150, R250
vetseun


2019 11 29 - Die Voorbly Toer! Gereformeerde Blues Band, Die Wasgoedlyn met Churchil Naudé, Pirates Bowls Club, Greenside, 20:00 - shifty.co.za - howler.co.za
vetseun


vetseun
vetseun

2018 09 - Festival Voor Het Afrikaans 2018, Vlaams Cultuurhuis de Brakke Grond, Amsterdam
2018 09 22 - Expozaal: Gert Vlok Nel, Zelda le Grange, Riku & Jackie Lätti, The Elzabad Voices, Leoni Jansen, Concert: Stefan Dixon, Hannelore Bedert, Joep Pelt & Churchil Naudé, Laurika Rauch & Loki Rothman, Presentatie: Leoni Jansen - Rode Zaal: Theater: Sandra Prinsloo (Moedertaal) - Boogzaal: Ellen (Die Ellen Pakkies Storie) - Markt: Gert Vlok Nel, Zelda le Grange
2018 09 23 - Expozaal: Laurika Rauch & Loki Rothman, Antjie Krog & Churchil Naudé & Jolyn Phillips, Theater: Krotoa Eva Van de Kaap, Concert: Grote Wasgoedlyn-Finale - Rode Zaal: Theater: Sandra Prinsloo (Moedertaal) - Boogzaal: Documentaire: Fonteine van die Dorsland, Film: Die Rebellie Van Lafras Verwey - Markt: Antjie Krog
vetseun

vetseun


vetseun


vetseun


vetseun


vetseun


vetseun
vetseun


vetseun


vetseun


vetseun


vetseun

vetseun


vetseun


vetseun

vetseun


vetseun
vetseun


vetseun
vetseun

vetseun


vetseun


vetseun


vetseun
vetseun

2016 10 20 - Vanaand bring Andra Cilliers, Dozi, Andries Bezuidenhout, Liela Groenewald, Loit Sôls, Riku Lätti, Rian Malan, Leslie Javan en Lochner de Kock hulde aan 'n paar van ons helde. Van Kerkorrel tot Koos Doep
- Koos du Plessis, Johannes Kerkorrel, Bernoldus Niemand, Saartjie Baartman, Pieter Pieterse
vetseun


vetseun


vetseun
vetseun

vetseun


vetseun


vetseun
vetseun


vetseun
vetseun


vetseun
vetseun

vetseun

vetseun
vetseun


vetseun


vetseun

vetseun

vetseun

vetseun

vetseun

vetseun

vetseun

vetseun

vetseun

vetseun

vetseun

vetseun

vetseun

2016 - Die Wasgoedlyn - Span Die Lyne - Landswye Toer
2016 07 19 - Black Vanilla (Groot Brak)
2016 07 20 - Amuse Fusion Food (Knysna)
2016 07 22 - Port Elizabeth (Jan de Koning)
2016 07 23 - Dewetsdorp
2016 07 24 - Rosendal
2016 07 28 - Dowe Digters (Pretoria)
2016 07 29 - Fanie's Place
2016 07 30 - The Good Luck Bar
2016 07 30 - Café Barcelona
2016 07 31 - Pretoria (huiskonsert)
vetseun
vetseunvetseun
2016 07 19 - Black Vanilla en Oer Moer/Primal Culture presents Die Wasgoedlyn: Riku, Jackie, Stef, Petronel, Black Vanilla, 18:30, R150
vetseun
vetseun
vetseun

2016 08 05-07 - Oppikoppi, Northam, Kyk uit vir die swerwende Wasgoedlyn stage wat deur Mordor vir jou musiek bring. Ons mobile-agterstoep na jou tent-voorstoep. (5 Aug 12-1pm, 4-5pm 6 Aug 9-11am, 2-4pm 7 Aug 10-11am, 3-4pm), R850

2016 07 29 - Die Wasgoedlyn - Fanie's Place, Pretoria, 20:00, R60

2016 07 29 - Die Wasgoedlyn - Café Barcelona, Pretoria, 20:00, R80

2016 07 28 - Dowe Digters, Die Wasgoedlyn - Remember to bring your poems, songs or instruments if you are keen to perform for a crowd to give your work some basic exposure. This is a great opportunity to network with artists of all mediums, established and amateur. After the open stage/mic part of the evening the featured entertainment will take the stage to perform a set exclusively for the Dowe Digters audience before we take off on the dancefloor. Die Proviand, Fort Schanskop, Pretoria, 20:00, R40.
vetseun

2016 07 20 - Better Live bied aan Riku Lätti, Steve Newman en vriende. Die Wasgoedlyn stories, musiek en mense.
vetseun


vetseun


vetseun

2016 03 - Willim Welsyn
2016 03 06 - Willim Welsyn Band + Ryno Velvet, Backsberg Picknick Concerts, Paarl
2016 03 10 - Wasgoedlyn by die Woordfees, De Vette Mossel, Stellenbosch
2016 03 19 - Wasgoedlyn by die Solms Delta, Oesfees, Franschhoek
2016 03 26 - Willim Welsyn met Ryno Velvet
vetseun

2016 03 02 - Die Wasgoedlyn - Wasgoedlyn Woensdag - Die Omstrede-Hoofstad Stryd - Pretoria & Kaapstad - Bacchus Nel en sy vrolike-vriende, Die Hap Huis, Capital Park, Pretoria - Churchil Naudé, HA!Man World & Joke Debaere, Jackie & Riku Lätti, Hermien & Philip de Vos, Blah Blah Bar, Kloofstraat, CT
vetseun
vetseun
vetseun

2016 02 20 - Die Wasgoedlyn - Andries Bezuidenhout, Laurinda Hofmeyr, Frazer Barry, Jackie Lätti, Willim Welsyn, Churchil Naudé, Riku Lätti, Breytenbach Sentrum, Wellington
vetseun

2016 02 05, 06 - Die Wasgoedlyn - Frazer Barry, Riku Lätti, Churchil Naudé, De Kreeft Stamkafee, Tulbagh - tunelink.co.za (Churchil Naudé - Kroeskop Vol Geraas) (Bacchus Nel - 2 Ster Hotel) (Die Wasgoedlyn kompilasie) (Abraham - Die Oorspronklike Klankbaan)
vetseun

2016 02 03 - Die Wasgoedlyn - Willim Welsyn, Churchil Naudé, Jackie Lätti, Riku Lätti, Blah Blah Bar, Kaapstad, 20:00 - tunelink.co.za (Churchil Naudé - Kroeskop Vol Geraas) (Bacchus Nel - 2 Ster Hotel) (Die Wasgoedlyn kompilasie) (Abraham - Die Oorspronklike Klankbaan)
vetseun

2015 12 18 - Die Wasgoedlyn - Bacchus Nel & Valiant Swart, Botrivier Hotel, Botrivier, 21:00

2015 12 16 - Die Wasgoedlyn - Frazer Barry, Churchil Naudé, Riku & Jackie Lätti., Melissa's @ Du Toitskloof, Rawsonville, Western Cape, 21:00

2015 12 12 - Die Wasgoedlyn - Churchil Naudé, Benjiman Voete, Riku & Jackie Lätti, Frazer & Deniel Barry (Tribal Echo), Perigators, Pringlebaai, 21:00, R40 - tunelink.co.za (Churchil Naudé - Kroeskop Vol Geraas) (Bacchus Nel - 2 Ster Hotel) (Die Wasgoedlyn kompilasie) (Abraham - Die Oorspronklike Klankbaan)
vetseun
vetseun


vetseun

2015 12 02 - Die Wasgoedlyn - Churchil Naudé, Mavis Vermaak, Danie Marais, Toast Coetzer, Riku Lätti, Henry Jack Cloete) (Die Skynmaagde), Blah Blah Bar, Kloofstraat, Kaapstad
vetseun

2015 10 21 - Die Wasgoedlyn - Loit Sôls, Bacchus Nel, Churchil Naudé, Riku Lätti, Jackie Lätti, Blah Blah Bar, Kloofstraat, Kaapstad
vetseun
vetseun

2015 10 9, 10, 11 - Die Wasgoedlyn - Jackie Lätti, Willim Welsyn, Laurinda Hofmeyr, Riku Lätti, Ryno Velvet, Churchil Naudé, De Kreeft Stamkafee, Saronsbergteater, Tulbach
vetseun
vetseun
vetseun

vetseun

2015 07 17-18 - Cape Town Nu World Festival - Wasgoedlyn - Wild & Wise
vetseun

vetseun

vetseun

2015 05 24 - Die Wasgoedlyn - Kousspel: Piet Botha, Dozi, Bacchus Nel, Riku Lätti, Churchil Naudé, Frazer Barry, Rian Malan, Loit Sôls, Willim Welsyn, Ryno Velvet, Les Javan, Andries Bezuidenhout, Andra, Lochner de Kock, André van Rensburg, Liela Groenewald, Gerald Clark, Jackie Lätti, Mervin Williams, Dozi's Back To The Roots, Hartebeespoortdam, R80 tixsa.co.za
vetseun
vetseun
vetseun
vetseun
vetseunvetseunvetseunvetseun
vetseun

vetseun

vetseun
vetseun

2015 02 28 - KlipKopRock Oppi Wasgoedlyn - Meneer Naudé, Russel "Benjiman Voete" Nolan, Victor S. Wolf, Frazer "Georgio" Barry met Earl Zane Witbooi en Deniel T. Barry, Die Boer, Durbanville, R80
vetseun

Riku Lätti - Sang, Kitaar, Trekklavier
Frazer Barry - Sang, Kitaar, Banjo en Mondfluit
Churchil Naudé - Sang, Rymklets en Perkussie
Russel Benji Nolan - Sang, Rymklets en Perkussie
Ondersteun deur Earl Witbooi - Bass en Keyboards / Deniel Barry op Tromme

Die filosoof Plato het gesê: jy leer meer van 'n mens in 'n uur se spel as in 'n jaar se praatjies. Nou wel, KlipKopRock Oppi Wasgoedlyn is 'n draad waarop begaafde en (sommige) ou musikante en woordkunstenaars bymekaar uithang om vir mekaar en die mense om hulle, musiek te speel soos hulle dit vir hulself sou doen, op 'n krat sommer in die agterplaas onder die wasgoedlyn. Hoewel die klem op die speel van die musiek is, is daar tog ook praatjies tussen in, byvoorbeeld wanneer die musikante die kans kry om mekaar uit te vra oor liedjies wat hulle geskryf het, of om mekaar uit te daag om op te kom met liedjies wat niemand nog gehoor het nie.

KlipKopRock Oppi Wasgoedlyn is dus 'n organiese konsert met verskeie skeppende kunstenaars saam op dieselfde verhoog wat elk hul beurt kry om te lei of om te begelei. Vir die optrede by Die Boer, is sangers/skrywers, Churchil Naudé, Frazer Barry (Tribal Echo), Riku Lätti en Benji te siene vir almal om self te hoor hoe klink dit as al die verkillende musikale en digterlike strominge bymekaar kom om iets nuuts te maak wat niemand nog ooit gehoor het nie. En tog is die konsep al eeue oud: hier is eenvoudig net 'n klomp skeppende mense besig om met mekaar musiek te maak.
Oorspronklike musiek van elkeen van hierdie kunstenaars sal gehoor word. Van Riku Lätti se sielvolle gesange, Frazer Barry se groot musikale hart met vele ritmiese kamers, tot Churchil Naudé en Russel Nolan, twee van die wêreld se beste Afrikaanse woordkunstenaars en rymkletsers.
Verwag 'n hele spul nuwe skeppinge, kitare, trekklaviere, mondfluite, vreemde instrumente, verruklike liedere en meesterlik gedigte lirieke, goeie mense, 'n fantastiese gees met 'n geseënde gesonde sfeer. En verwag ook die paar verrassings! So 'n konsert is nooit twee keer dieselfde nie. So kom steek uit en wees deel van 'n onvergeetlike gebeurtenis! Viva KlipKopRock Oppi Wasgoedlyn, Viva! - Die Boer
vetseun


2014 10
vetseun


vetseun

2014 08 04 - Die Wasgoedlyn Projek: Die Twakskuur-stoor: Riku Lätti, Johan C. Bakkes, Gert Vlok Nel, Ryno Velvet, Willim Welsyn, Dana Snyman, Tanja Erasmus, Jackie Lätti
vetseun


vetseun

2012 10 27 - Die eerste Wasgoedlyn line-up sluit o.a die volgende kunstenaars in: Riku Lätti, Rian Malan, Les Javan, Churchil Naudé (breinverbysterende rapper uit Mitchell's Plein) asook 'n paar verrassings-optredes.
vetseun

2012 - Radio Lave bied aan Die Wasgoedlyn
vetseun

vetseun



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)