Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Zaresa Bosman (Bosman, Zaresa)
vetseun
Verf - maklik en mooi (Stokperdjie) . 2001 METZ PRESS
- Oorspronklike projekte met glas- en materiaalverf
foto's, David Pickett
ISBN: 9781875001361

As jy 'n kwas kan vashou, kan jy iets mooi en bruikbaar maak uit tientalle dinge wat andersins in die vullisdrom sou beland.
- Glasverf op allerlei stof, glas ook. Maak byvoorbeeld 'n mooi muurhorlosie van 'n wieldop, yskasmagnete uit ou koeldrankblikkies, skoenlapperbewers uit koeldrankbottelplastiek, oorbelle uit tinfoelie
- Materiaalverf vir kussings en sakke, of omskep 'n seilstoel in iets nuuts, 'n ou blinding in 'n kelim, 'n lelike plafon in 'n sterrehemel
- Basiese benodigdhede, kortpaaie en hulpmiddels by elke artikel
- Tegnieke word stap vir stap verduidelik en met lynsketse aangevul
- Volkleurglansfoto's van elke voltooide projek.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)