Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Zandra Bezuidenhout (Bezuidenhout, Zandra)
vetseun
Aardling (Digbundel) . 2006 PROTEA BOEKHUIS
ISBN: 9781869191283

Soos in Bezuidenhout se debuut, Dansmusieke, val Aardling se woordrykheid op. Nie net woordrykheid nie, maar ook die keuse en sinvolle gebruik van woorde wat selde voorkom. Daar is 'n ryke gebruik van toonaarde en taalregisters. Hierdie spel laat die indruk van 'n gesofistikeerde en berekende skrywer wat die leser interesseer en uitdaag.
Heelwat van die gedigte het 'n kunsteoretiese inslag. Ander temas sluit in die oproep van sosiale eras met nie net die vergrootglas nie, maar die lem; uiteenlopende sketse van die vrou; en natuurwetenskaplike kallibrasies. - graffitibooks.co.za


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )