Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Wilfred F. Jonckheere (Jonckheere, Wilfred F.)
vetseun
Die platgetrapte kroontjie (Digbundel) . 2001 PROTEA BOEKHUIS
- Afrikaanse en Nederlandse gedigte oor die Anglo-Boereoorlog
ISBN: 9781919825199

Poësie uit Suid-Afrika en Europa wat aan die Anglo-Boereoorlog gewy is. Nie net bekende digters soos Leipoldt, Totius of Celliers, Verwey of Boutens het hulle oor die oorlog uitgelaat nie, maar ook 'n groot aantal geleentheidsdigters. Die gedigte is só gerangskik dat dit die verloop van die oorlog, vanaf die begin in 1899 tot aan die einde van die stryd in Mei 1902, volg. Ondanks die subtitel van hierdie bloemlesing is drie Engelse gedigte (duidelik deur Boere geskryf) ook opgeneem. - graffitibooks.co.za

vetseun
Boer en Brit: Afrikaanse en Nederlandse tekste uit en om die Anglo-Boereoorlog . 1999 PROTEA BOEKHUIS
Ena Jansen; Wilfred Jonckheere

1999 - Van Mafeking tot Robbeneiland: Zuid-Afrika in de Nederlandse literatuur 1896-1996 (UITGEVERIJ VANTITLT, Nijmegen)
1996 - Die Lae Lande in perspektief. 'n Beknopte beeld van tien eeue Nederland en Vlaandere (BREVITAS)
Vir Vryheid en Reg
Oorbrugging: 'n Huldigingsbundel vir Wilfred Jonckheere - D.Z. van der Berg (Redakteur)


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )