Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs

Terence McCarthy (McCarthy, Terence)
vetseun
Hoe Op Aarde? ................. 2009 STRUIK
ISBN: 9781770074804

Hierdie titel verduidelik van die mees raaiselagtige natuurverskynsels: Hoekom pas die kuslyne van Afrika en Suid-Amerika in mekaar? Hoekom is Tafelberg plat? Hoekom is daar puimsteen op Arniston se strande? Wat veroorsaak 'n tsunami? Watter kragte is nodig om rotse te vou? en nog vele ander. Elk van die 73 vrae het 'n verklaring, en dek onder andere geologie, mineralogie en astronomie. Elke verklaring word omsigtig aangebied, en word aangevul deur verduidelikende tekeninge, volkleurfoto's en grafieke, sodat enigeen die prosesse wat aan die gang is, kan verstaan.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)