Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Talita van Graan (Van Graan, Talita)
vetseun
'n Daggie Vry Vir Klein Konyn . 2010 FANTASI
ISBN: 9781920134846

Klein Konyn wil vandag net by die huis bly. Hy besluit om vir niemand die deur oop te maak nie. Nie eers vir sy maatjies nie! Klein Konyn los 'n nota op sy deur: 'Moenie pla nie! Ek is siek!' Sy maatjies raak bekommerd ...

vetseun
Ek Lees Self! Die Bliksoldaatjie / (eBook) . 2010 FANTASI/FANTASIDIGI
Redakteur: Talita van Graan
Illustrasie: Dale Blankenaar
Bydraer: Nico Meyer
ISBN: 9781920134730
ISBN: 9781775910466

Die buitengewone boekies is spesiaal ontwerp om kinders met aanvangslees te help. Die bekende sprokies, opwindende kunswerk en eenvoudige teks sorg vir 'n suksesvolle eerste leeservaring.
Bekende sprokies en herhaling vir beginnerlesers.
Hierdie reeks is spesiaal ontwerp om kinders met aanvangslees te help. Die bekende sprokies, opwindende kunswerk en eenvoudige teks sorg vir 'n suksesvolle leeservaring.

vetseun
Ek Lees Self! Die Gemmerkoekie / (eBook) . 2010 FANTASI/FANTASIDIGI
Redakteur: Talita van Graan
Illustrasie: Dale Blankenaar
Bydraer: Nico Meyer
ISBN: 9781920134747
ISBN: 9781775910480

Die buitengewone boekies is spesiaal ontwerp om kinders met aanvangslees te help. Die bekende sprokies, opwindende kunswerk en eenvoudige teks sorg vir 'n suksesvolle eerste leeservaring.
Bekende sprokies en herhaling vir beginnerlesers.
Hierdie reeks is spesiaal ontwerp om kinders met aanvangslees te help. Die bekende sprokies, opwindende kunswerk en eenvoudige teks sorg vir 'n suksesvolle leeservaring.

vetseun
Ek Lees Self! Die Towenaar van Oz / (eBook) . 2010 FANTASI/FANTASIDIGI
Redakteur: Talita van Graan
Illustrasie: Dale Blankenaar
Bydraer: Nico Meyer
ISBN: 9781920134716
ISBN: 9781775910497

Die buitengewone boekies is spesiaal ontwerp om kinders met aanvangslees te help. Die bekende sprokies, opwindende kunswerk en eenvoudige teks sorg vir 'n suksesvolle eerste leeservaring.
Bekende sprokies en herhaling vir beginnerlesers.
Hierdie reeks is spesiaal ontwerp om kinders met aanvangslees te help. Die bekende sprokies, opwindende kunswerk en eenvoudige teks sorg vir 'n suksesvolle leeservaring.

vetseun
The Wizard of Oz ............... 2010 FANTASI
Redakteur: Talita van Graan
ISBN: 9781920134792

This series was designed specifically to help beginner readers learn how to read. The well-known stories, exciting art work and simple, repetitive text ensure a successful first independent read. The text and illustrations are mutually supportive so children can read on their own without difficulty. The gorgeous finishing and extraordinary artwork make first books, best-loved books.

vetseun
Ek Lees Self! Raponsie . 2010 FANTASI
ISBN: 9781920134723

Die buitengewone boekies is spesiaal ontwerp om kinders met aanvangslees te help. Die bekende sprokies, opwindende kunswerk en eenvoudige teks sorg vir 'n suksesvolle eerste leeservaring.

vetseun
Feliks Vos Reis Deur Storieland 2 . 2010 FANTASI
Redakteur: Talita van Graan
ISBN: 9781920134754

"Feliks het gelukkig in Boek 1 sy klein maatjie, Matroos Muis geind nadat die soek geraak het in Storieland ... maar sy geliefde skip, die Skattejag is intussen gesteel deur Kaptein Klou! Tiengelieng die koperfeetjie help Feliks om verder deur die stories te soek na sy skip. Hulle los die raaisel op van Die Seuntjie in die Toring en Feliks ontmoet iemand baie spesiaal in Reënboogfeetjie se Nuwe Vriend. Dalk vind hulle die keer eindelik die skat aan die einde van die reenboog ..."

vetseun
'n Groot Vriend Vir Klein Konyn . 2010 FANTASI
ISBN: 9781920134839

Klein Konyn wil vandag net by die huis bly. Hy besluit om vir niemand die deur oop te maak nie. Nie eers vir sy maatjies nie! Klein Konyn los 'n nota op sy deur: 'Moenie pla nie! Ek is siek!' Sy maatjies raak bekommerd ...

vetseun
Ek Lees Self! Die Drie Varkies (eBook) . FANTASIDIGI
Redakteur: Talita van Graan
Illustrasie: Dale Blankenaar
Bydraer: Nico Meyer
ISBN: 9781775910435

Bekende sprokies en herhaling vir beginnerlesers.
Hierdie reeks is spesiaal ontwerp om kinders met aanvangslees te help. Die bekende sprokies, opwindende kunswerk en eenvoudige teks sorg vir 'n suksesvolle leeservaring.

vetseun
Ek lees Self! Die Muis wat met Son wou Trou (eBook) . FANTASIDIGI
Redakteur: Talita van Graan
Illustrasie: Dale Blankenaar
Bydraer: Nico Meyer
ISBN: 9781775910534

Bekende sprokies en herhaling vir beginnerlesers.
Hierdie reeks is spesiaal ontwerp om kinders met aanvangslees te help. Die bekende sprokies, opwindende kunswerk en eenvoudige teks sorg vir 'n suksesvolle leeservaring.

vetseun
Ek lees Self! Die Rooi Hennetjie (eBook) . FANTASIDIGI
Redakteur: Talita van Graan
Illustrasie: Dale Blankenaar
Bydraer: Nico Meyer
ISBN: 9781775910510

Bekende sprokies en herhaling vir beginnerlesers.
Hierdie reeks is spesiaal ontwerp om kinders met aanvangslees te help. Die bekende sprokies, opwindende kunswerk en eenvoudige teks sorg vir 'n suksesvolle leeservaring.

vetseun
Ek lees Self! Die Sout van die See (eBook) . FANTASIDIGI
Redakteur: Talita van Graan
Illustrasie: Dale Blankenaar
Bydraer: Nico Meyer
ISBN: 9781775910527

Bekende sprokies en herhaling vir beginnerlesers.
Hierdie reeks is spesiaal ontwerp om kinders met aanvangslees te help. Die bekende sprokies, opwindende kunswerk en eenvoudige teks sorg vir 'n suksesvolle leeservaring.

vetseun
Ek Lees Self! Gouelokkies en die Drie Bere (eBook) . FANTASIDIGI
Redakteur: Talita van Graan
Illustrasie: Dale Blankenaar
Bydraer: Nico Meyer
ISBN: 9781775910428

Bekende sprokies en herhaling vir beginnerlesers.
Hierdie reeks is spesiaal ontwerp om kinders met aanvangslees te help. Die bekende sprokies, opwindende kunswerk en eenvoudige teks sorg vir 'n suksesvolle leeservaring.

vetseun
Ek Lees Self! Alice In Wonderland / (eBook) . 2009 FANTASI/FANTASIDIGI
Illustrasie: Dale Blankenaar
Bydraer: Nico Meyer
ISBN: 9781920134686
ISBN: 9781775910442

Die titels is ontwerp om kinders met aanvangslees te help. Die bekende sprokies, opwindende kunswerk en eenvoudige teks sorg vir 'n suksesvolle eerste leeservaring.

vetseun
Ek Lees Self! Repelsteeltjie . 2009 FANTASI
ISBN: 9781920134693

Die titels is ontwerp om kinders met aanvangslees te help. Die bekende sprokies, opwindende kunswerk en eenvoudige teks sorg vir 'n suksesvolle eerste leeservaring.

vetseun
My Mooiste Sprokies ........ 2009 FANTASI
Illustrasie: Francois Ruyer
ISBN: 9781920134709

Welkom in die wonderland van sprokies en towerkrag!
'n Bloedrooi kappie, 'n goudgeel gifappel, drie krulsterte, 'n kat met stewels, 'n pampoen wat in 'n koets verander, 'n huis van lekkers, en sewe klein bokkies ... Welkom in die wonderland van sprokies en towerkrag!

vetseun
Feliks Vos Reis Deur Storieland / (eBook) . 2008 FANTASI/FANTASIDIGI
Francois D. Maree; Marcelle du Plessis
Illustrasie: Johann Strauss
Vertaling: Talita van Graan
Bydraer: Nico Meyer
ISBN: 9781920134501
ISBN: 9781775910251

Lank, lank gelede in Storieland, seil Kaptein Feliks Vos en sy klein maatjie, Matroos Muis, hoog, hoog bo die wolke rond in hulle skip, Skattejag. Hulle is op soek na die skat aan die einde van die reenboog. Maar op 'n dag gebeur iets baie vreemd ... Kom saam met Feliks Vos as hy vir Matroos Muis gaan soek in die stories ... en leer ken die Indekswoud, die Vier Musikante, die Lelike Eendjie, die grys dorpie Redel met sy yslike klipwoud ... en die Somerboom.

vetseun
Ons Wonderlike Diere ..... 2008 FANTASI
Redakteur: Talita van Graan
Illustrasie: Johann Strauss
ISBN: 9781920134587 reryk

In hierdie besondere kyk-en-leerboek kan jong kinders sien hoe verskillende diere en die omgewings waarin hulle voorkom (hul habitats) lyk. Die illustrasies help kinders om die diere maklik in die werklike lewe te herken. Die titel is in vyf afdelings opgedeel - troeteldiere, plaasdiere, wilde diere, giftige diere en diere wat ons help. Die simbole- en feitegroepering maak dit maklik vir jong kinders om die belangrikste inligting dadelik te herken.

vetseun
Liewe Grapste Grapboek 2 / (eBook) . 2007 FUNDI/FANTASIDIGI
Redakteur: Talita van Graan
Saamgestel, Francois D. Maree
Illustrasie: Nico Meyer
ISBN: 9781919765228
ISBN: 9781775910664

Die eerste Afrikaanse graptitelreeks saamgestel uit lesers se bydraes vir kinders van alle ouderdomme. Selfs die traagste leser sal nou ook ervaar dat lees pret en plesier kan wees. Geillustreer met spotprentjies.

vetseun
Paddavissie Word Groot . 2007 FANTASI
Illustrasie: Giulliano Ferri
ISBN: 9781920134259

Paddavissie word groot. Hy wil nie sy stertjie verloor nie! Gaan hy besef dat groot word ook lekker kan wees?
Paddavissie is baie lief vir sy stertjie en swem tog te lekker. Maar dan begin dinge verander ... hy kry arms en bene! Paddavissie is baie ongelukkig hieroor. Maar miskien besef hy hoe waardevol sy bene is wanneer 'n slang hom bedreig ...

vetseun
Atlas ..................................... 2002 FANTASI
- Die wonders van ons planeet
ISBN: 9781920134310

Hierdie besonderse atlas is 'n skatkis van inligting oor die wêreld waarin ons woon. Dit ondersoek ons unieke planeet van die vroegste tye af tot vandag. Daar is baie dinge om te ontdek - van natuurwonders tot geheime van diep onder die see. Daar is hope feite oor dinousorusse en verhale van ongelooflike menslike prestasie - en boonop die kans om kennis te maak met van die raarste diere op aarde. Hierdie boek propvol kleurvolle illustrasies en pragfoto's en fassinerende feite sal beslis vermaak en
inlig.

vetseun
Spoke Rillers En Ander Grillers / (eBook) . 1999 FANTASI/FANTASIDIGI
Illustrasie: Johann Strauss
ISBN: 9781919765068
ISBN: 9781775910909

13 Splinternuwe grilstories propvol vrees, moord, spoke, lyke en bloed ... Is hy dapper genoeg?
Hy strompel kamer toe, die boek oop in sy hande. Met elke tree verskyn 'n paar woord eop die bladsy. "Daarsy ... amper daar ... Kom, ek wag vir jou. Nee, moenie val nie ... een voet voaor die ander ..." Skielik verskyn 'n groot, swart gat in die volgende skoon bladsy. Die pikswart ink drup in strome teen die bladsy af en besmeer sy hande soos bloed. Hy staar daarna, sy oë koorsig van ongeloof ...


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)