Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Sven Nordqvist (Nordqvist, Sven)
vetseun
Klein Fielies Raak Weg .. 2012 PROTEA BOEKHUIS
Vertaling: Daniel Hugo
ISBN: 9781869195595

'n Heerlike storie-binne-'n-storie, waarin die leser uitvind hoe dit gekom het dat Fielies en Pettson se paaie vir die eerste keer gekruis het - en hoe amper hulle nie by mekaar uitgekom het nie!

vetseun
Pettson Gaan Kampeer . 2012 PROTEA BOEKHUIS
Vertaling: Daniel Hugo
ISBN: 9781869195588

Terwyl Pettson in die solder na visvanggereedskap op soek is, spring Fielies per ongeluk op 'n groot, groen wors van seil... Petteson se tent. Hoewel die kampery wat volg nie presies is wat Petteson in gedagte gehad het nie, is kampeer saam met Fielies en die henne 'n onvergeetlike avontuur!

vetseun
Die Verjaardagkoek ......... 2011 PROTEA BOEKHUIS
Illustrasie: Sven Nordqvist
ISBN: 9781869194062

Die verjaardagkoek is 'n verbeeldingryke en vrolike storie oor die maak van 'n pannekoek-koek vir 'n kat wat drie keer per jaar verjaar. Die karakters in hierdie hartverwarmende verhaal bly 'n mens altyd by.

vetseun
Die Jakkalsjag .................. 2011 PROTEA BOEKHUIS
Illustrasie: Sven Nordqvist
ISBN: 9781869194055

Pettson, sy kat Fielies en 'n klompie henne bly op 'n plasie. Op 'n dag kom hulle buurman daar aan en se hy gaan 'n jakkals jag. Wat sal Pettson en Fielies doen om die henne en die jakkals te red?


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)