Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Sonia Gouws (Gouws, Sonia)
vetseun
Afrikaans Sonder Grense . 2012 MASKEW MILLER LONGMAN
Mari Lätti, Sonia Gouws
ISBN: 9780636119901

Afrikaans sonder grense is 'n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste addisionele taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV). Komponente: Leerderboeke, onderwysersgidse met Audio CD, leesboeke.

vetseun
Nuwe Afrikaans Sonder Grense 5 . 2004 MASKEW MILLER LONGMAN
Mari Lätti, Sonia Gouws
ISBN: 9780636059412

Hierdie baie gewilde reeks is deeglik herwerk en aangepas om te voldoen aan die leeruitkomste en assesseringstandaarde van die Hersiene Nasionale Kurrikulum. Die resultaat is 'n vaartbelynde produk wat op 'n leerdervriendelike manier leerders aangryp om Afrikaans te leer en te waardeer. Die skrywers van hierdie beproefde produk is alom bekend en geliefd deur onderwysers vir die entoesiasme waarmee hulle Afrikaans as addisionele taal bevorder. Die reeks bied 'n verskeidenhied tekste, aangevul met opdragte, aktiwiteite, taalteorie en lyste woordeskat, wat leerders motiveer en begeester om die taaluitkomste te bemeester. Die ryklik geïllustreerde en oorsponklike materiaal in die Leerderboek verseker dat daar nooit 'n vervelige oomblik in die Afrikaans-klas is nie, omdat: leerders interaktief in groupies deelneem aan aktiwiteite soos aksiespeletjies, liedjies, rympies, rolspel en dramatisering inligting kan bekom en verwerk deur middle van eenvoudige opnames, tabelle en lyste sinvol in groepe kan kommunikeer en saamwerk om probleme soos kopkrappers en raaisels op te los die reeks 'n multikulturele aanslag het waarmee alle leerders in Suid-Afrika kan identifiseer leerders aan verbeeldingryke stories en aktiwiteite blootgestel word leerders die geleentheid kry om hul eie vordering deurlopende te assesseer.

vetseun
Nuwe Afrikaans Sonder Grense 4 . 2004 MASKEW MILLER LONGMAN
Mari Lätti, Sonia Gouws
ISBN: 9780636060333

Hierdie baie gewilde reeks is deeglik herwerk en aangepas om te voldoen aan die leeruitkomste en assesseringstandaarde van die hersiene nasionale kurrikulum. Die resultaat is 'n vaartbelynde produk wat op 'n leerdervriendelike manier leerders aangryp om Afrikaans te leer en te waardeer. Die skrywers van hierdie beproefde produk is alom bekend en geliefd deur onderwysers vir die entoesiasme waarmee hulle Afrikaans as addisionele taal bevorder. Die reeks bied 'n verskeidenhied tekste, aangevul met opdragte, aktiwiteite, taalteorie en lyste woordeskat, wat leerders motiveer en begeester om die taaluitkomste te bemeester. Die geillustreerde en oorsponklike materiaal in die leerderboek verseker dat daar nooit 'n vervelige oomblik in die Afrikaans-klas is nie, omdat: leerders interaktief in groupies deelneem aan aktiwiteite soos aksiespeletjies, liedjies, rympies, rolspel en dramatisering; inligting kan bekom en verwerk deur middle van eenvoudige opnames, tabelle en lyste; sinvol in groepe kan kommunikeer en saamwerk om probleme soos kopkrappers en raaisels op te los; die reeks 'n multikulturele aanslag het waarmee alle leerders in Suid-Afrika kan identifiseer; leerders aan verbeeldingryke stories en aktiwiteite blootgestel word; leerders die geleentheid kry om hul eie vordering deurlopende te assesseer.

vetseun
Nuwe Woordeboek Sonder Grense (Woordeboek) . 2004 MASKEW MILLER LONGMAN
- Graad 4 - 12
Rufus Gouws; Marise Stark; Lizel Gouws; Sonia Gouws; Mari Lätti
ISBN: 9780636049789

Nuwe woordeboek sonder grense is 'n splinternuwe vertalende en verklarende woordeboek, spesiaal gekonseptualiseer en wetenskaplik saamgestel vir Eerste en Tweede Addisionele Taal-leerder van Afrikaans vanaf Graad 4 tot Graad 12.

vetseun
Nuwe Woordeboek Sonder Grense (Woordeboek) . 2004 KAGISO
Lizel Gouws; Rufus Gouws; Sonia Gouws; Mari Lätti; Marise Stark


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)