Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Seun en Monument

vetseun
vetseun vetseun vetseun
Vrouemonument, Bloemfontein 1913-
Ter nagedagtenis van die vroue en kinders wat tydens die Anglo-Boereoorlog in die verskeie konsentrasiekampe tot sterwe gekom het. Gemaak deur Anton van Wouw, ontwerp deur Frans Soff, van 'n idee van Emily Hobhouse.
Drie drie beelde is Die Afskeid, Die Banneling en Die Bittereinder.

sien alle info by wiki

vetseun
vetseun vetseun vetseun
Voortrekkermonument, Winburg
Ter Nagedagtenis van die vyf Voortrekkerleiers, Uys, Potgieter, Pretorius, Retief, Maritz. Die vyf stawe se lengte wys ook die afstand van elke boerleier se trek, op 16 Desember skyn die son reguit in die monument af, op die gedenkteken aan die basis daarvan.

Hugenotemonument, Franschoek 1948-

sien alle info by wiki

Afrikaanse Taalmonument, Paarl 1975-

sien alle info by wiki

Voortrekkermonument, Pretoria 1949-

sien alle info by wiki


skakels : 'n bladsy vir pa en ma













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )