Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Santie Grosskopf (Grosskopf, Santie)

My Eerste Groot Boek oor ons Land . 1968 TAFELBERG
Die Hele Dorp Weet film . 1961

Klein Kadette Reeks #12
vetseun
Die Mallemeule .......... 1961 TAFELBERG
Lisa-Marie Blum vertaal (Duits), Santie Grosskopf

vetseun
Die Hele Dorp Weet ... 1958/1991 NASIONALE BOEKHANDEL/TAFELBERG

"Die hele dorp weet van Pappa wat weg is. Maryna sê haar ma sê so. En Gerhard het met Dawie baklei, al is hulle mekaar se tjammies, omdat hy gesê het Pappa het weggeloop. Maar Mamma het ons vertel dis net so 'n stukkie waar. Pappa het nie weggeloop nie, maar hy wil liewer by 'n ander tannie gaan bly. Hy dink hy sal gelukkiger wees... En toe klink dit asof Mamma hoes en nies gelyk, en sy soek na haar sakdoek en hou dit voor haar gesig. En Rykie huil en sê: 'O, die skande, die skande! Die heks met haar rooi naels!'"
So baie dinge is daar nou wat Soekie nie kan verstaan nie: Hoekom het Pappa dan met 'n heks weggegaan? Gaan Mamma dalk nou met oom Tom trou? En sal sy Rykie nie kan trou nie, omdat hulle nie 'n regte pa het om hulle in te bring nie? Maar die heel graagste wil sy weet wat om te doen dan Sonja-heks haar pappa weer vir hulle moet teruggee. Want alles, alles is net haar skuld.
Soekie se verhaal van hul gesin - 'n gesin waaroor die skaduwee van egskeiding hang - sal soms 'n glimlag by die leser opwek, maar terselfdertyd diep ontroer. - omslag


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )