Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Rona Rupert (Rupert, Rona)
vetseun
Speel dit weer ............. 1992 TAFELBERG

Die 12-jarige Byron woon by sy ma in die Kaap. Sy pa is 'n visser aan die Weskus. Byron is bang vir die see en speel liewer saxofoon.

Een vakansie by sy pa leer ken hy vir Wahida, 'n blinde meisie van Johannesburg. Nog 'n juweel deur een van Afrikaans se voorste kinder- en jeugboekskrywers. 'n Verhaal wat met fyn waarneming en gevoel vertel van 'n seun se roekelose plan en sy skielike moed om sy eie droom te volg. - graffitibooks.co.za

vetseun
Drie lemoene en 'n duif . 1992 TAFELBERG

Sophia ervaar al die verwarring wat die puberteitsjare meebring - buierigheid, teneergedruktheid, en die gevoel dat haar ma haar nie verstaan nie. Alles word vererger toe haar ma verlief raak, en Sophia gedwing word om te aanvaar dat haar eie pa dood is. - graffitibooks.co.za

vetseun
Nou wil almal sien ......... 1988 TAFELBERG

1988 - (Nou wil almal sien) Tienie Holloway-medalje vir Kleuterliteratuur
1982 - 14 is anders

vetseun
Die tweede verslag van 'n buitengwone ontmoeting . 1981

1980 - (Wegloopwinter en Woorde is soos wors) Scheepersprys vir Jeugliteratuur

vetseun
Brandkloof se Kinders . 1973/1982

1967/1970 - By Omdraai Verby (TAFELBERG)
1947/1967 - Die Koningskind van die Hantam (TAFELBERG)


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )