Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Roelf van Rensburg (Van Rensburg, Roelf)
vetseunvetseun
Nagboek ....................... 2002 LAPA UITGEWERS

"Hy het in 'n woordeboek gelees 'n held is 'iemand wat groot dapperheid en moed aan die dag lê; wat hom deur groot dade, edele eienskappe onderskei'.En 'n lafaard is 'n persoon sonder moed; iemand wat wegloop uit gevaar; 'n bangbroek'.
Maar hoe leef 'n mens met jouself saam as jy in so 'n web van twyfel, onsekerheid en selfverwyt vasgevang is? Die sestienjarige Walter weet ook nie. Toe begin hy maar dagboek hou van die gebeure, 'n dagboek wat vir hom 'n nagboek word..." - LAPA UITGEWERS

vetseunvetseun
Groen is die kleur van genade . 2002 LAPA UITGEWERS
met Marlene le Roux

"Vir Mark is die lewe genadeloos, want hy is nie eers in sy eie huis tuis nie. Maar met sy vakansiewerk by die DBV ontdek hy 'n nuwe wêreld. Hy sien alles meteens deur Tina se groen oë van genade,en hy weet dat daar 'n nuwe lewe wag..." - LAPA UITGEWERS

1997 - Die Storiemakers (JP van der WALT & SEUN)
1977 - Die Hemelvoël (JP van der WALT & SEUN)
1972 - Beentjie van die Tortel (TAFELBERG)
1969 - Die Storiemakers (VOORTREKKERPERS)


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )