Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
R.J. Daniels (Daniels, R.J.)
vetseun
Reënboogstemme (Digbundel) . 1997 TAFELBERG
- 'n Poësiebloemlesing
saamgestel, C.J. Banda; R.J. Daniels; G.W. Davids
ISBN: 9780624035657

'n Byderwetse bloemlesing gedigte wat tieners lus gaan maak om self te dig. Dit maak geskiedenis as die eerste bloemlesing vir jongmense waarin alle Afrikaanse digters uit alle groepe se stemme sy aan sy opklink - hier's Enoch Sontanga se Nkosi Sikelel' iAfrika en C.J. Langenhoven se Die stem van Suid-Afrika, Mathews Phosa se Nou bid ek en I.D. du Plessis se Karnaval, Shawn Minnies se swart aspoestertjie en George Weideman se Ryliedjie. Ook ander vars stemme soos die van Trienke Laurie, Hein Willemse en Valda Jansen.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)