Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Rita van Dyk (Van Dyk, Rita)
vetseun
Boendoe-kos Vir Die Afrika-bos . 2013 STRUIK
ISBN: 9781432301859

Boendoe-kos vir die Afrika-bos is as't ware die nutsman van resepteboeke! As jy van die buitelewe hou, is hierdie boek beslis vir jou. Die resepte is noukeurig uitgesoek om die uitdagings van kampeer in die boendoe te oorbrug sodat jy al die nodige bestanddele in jou 4x4-voertuig kan laai. Al die resepte kan in die oond, oor die kole, of oor 'n gasstoof voorberei word. Deur die jare het 4x4-safaritoerusting merkwaardig ontwikkel en deesdae besit die meeste kampeerders 'n klein kamp-yskas of -vrieskas. Dit beteken dat 'n groter verskeidenheid kos voorberei kan word en jy nie meer op soja of blikkieskos hoef staat te maak nie. Jy hoef ook nie 'n beroemde sjef te wees om hierdie geregte voor te berei nie - dis smaaklik, maar net so maklik om te maak! Boendoe-kos vir die Afrika-bos stel jou in staat om selfs op safari soos 'n bobaas-sjef te kook en enige iets van slaaie, tot moussaka, tot selfs roomys te bedien.

vetseun
Die 4x4 Safari Kookboek / (eBook) . 2006 STRUIK
- Meer as 180 nuwe resepte en 30 volkleur-fotograwe
ISBN: 9781770072596
ISBN: 9781432303082

Die 4x4 Safari Kookboek is 'n nuwe versameling heerlike resepte vir die 4x4 entoesias. Soos met sy voorganger (Die 4x4 Kookboek), is hierdie titel saamgestel vir kampeerders wat in die bos kos maak waar geriewe en bestanddele nie altyd beskikbaar is nie. Meer as 180 resepte wat eenvoudig is om voor te berei is aangepas vir kook oor 'n oop vuur. As jy nie gewoond is aan kampeer nie, het hierdie titel spesiaal vir jou 'n beplanning- en voorbereidings-afdeling asook 'n onthou-lysie wat jou sal help om 'n suksesvolle eerste safari te beplan.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)