Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
P.J. Bosman (Bosman, P.J.)
vetseun
Uitsig op Perdekop ... 2007 HUMAN & ROUSSEAU

Alwyn en Bella se liefde begin op die idilliese plaas Rietkuil, in die sestigerjare van die vorige eeu. Hulle is egter neef en niggie en het in dieselfde huis grootgeword. Ouerlike gesag eis dat hulle liefde in die kiem gesmoor word. Maar Alwyn se lewe bly op koers: Hy word 'n buitengewoon suksesvolle ingenieur en sakeman en sy vrou Alida en kinders is alles wat hy kan begeer. In die laat negentigerjare draai die wind vir hom en sy mense, tragedie en ongeregtigheid heers oor sy huis, en hy is nie aan alles onskuldig nie. Dan gaan Alwyn terug Perdekop toe - die reusekop wat nog altyd oor Rietkuil se mense gewaak het.

vetseun
Vergissing (Kortverhale) . 2003 PROTEA BOEKHUIS

In die Groot Spel is die eerste reël dat die mens hom telkens met die reëls vergis. Die tweede is dat die spel ongemerk ten einde loop, waar "mossies tjilp in die bitter, wit gerypte sipresheining, waar die bruin Hudson wag met die rooi stof op die wiele se velling". - graffitibooks.co.za

1998 - Soms mis die hart 'n slag (TAFELBERG)
1992 - Ryp geel kring


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )