Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
P.H. Roodt (1946 -) (Roodt, P.H.)
vetseun
Amfiteater - Skrywerstemme van oud-Tukkies . 2008
saamgestel

In sy honderdjarige bestaan - vanaf sy beskeie begin in 1908, met een professor, drie lektore en twee en dertig studente, tot die reuseinstelling wat dit vandag is - het die Universiteit van Pretoria rigting en dimensie gegee aan talle mense se lewe.
Amfiteater gee 'n blik op die talent van gevestigde en minder bekende skrywers wat eens UP se kampus bewandel het - en verenig só die stemme van oud-Tukkies uit verskeie lewensterreine.
Die essays in Amfiteater sal nie net by Tuks-Alumni reg oor die ouderdomspektrum byval vind nie, maar ook by enige leser met waardering vir kort prosa. Die trant van die meerderheid essays is lig en vermaaklik en daarom nie op 'n suiwer akademiese gehoor afgestem nie. Bydraers is almal Tuks-alumni, en sluit bekendes in uit die wêreld van skrywers, joernaliste politici, historici en verhoogkunstenaars: Marius Ackermann, Johan Bakkes, Chris Barnard, Louise Boshoff, Martjie Bosman, Paul Bosman, Pik Botha, Terence Carney, Louis Changuion, T.T. Cloete, Neil Cochrane, Johann de Jager, Engemi Ferreira, Jeanette Ferreira, Joan Hambidge, Karin Hougaard, Neels Jackson, Carie Maas, Annamarie Marais, Johann Lodewyk Marais, Lizz Meiring, Fransjohan Pretorius, Wessel Pretorius, Dalena van Jaarsveld, Dolf van Niekerk, Cas Vos, George Weideman. - graffitibooks.co.za

vetseun
Digters & Digkuns (Digbundel) . 1994 PERSKOR
P.J. Nienaber, P.H. Roodt, N.J. Snyman

vetseunvetseunvetseun
Kortgolf: 25 kortkortverhale . 1993/2002 LAPA UITGEWERS/JP van der WALT
saamgestel; P.H. Roodt; Tom Gouws

1993 - Geniet die oorlog, die vrede gaan erger wees (TAFELBERG)

vetseun
Afrika is blou soos 'n lemoen . 1990 TAFELBERG


skakels :











bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)