Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Peter Snyders (Snyders, Peter)
vetseun
Tekens van die tye (Digbundel) . 2002 PROTEA BOEKHUIS
ISBN: 9781919825564

vetseun
Brekfis met Vier ........... 1981 UITGEWERY SKOPPENSBOER/2005 HUMAN & ROUSSEAU
Daniel Hugo, Etienne van Heerden, Peter Snyders, André le Roux du Toit

vetseun
'n Ordinary mens ....... 1982 TAFELBERG

"'Op die Cape Flats is ons almal ordinary mense, en ons praat 'n ordinary taal. Ons speel met daardie taal. Die van ons wat Kaaps praat, kan ook soms straight praat. Die vanons wat meestal straight praat, praat ook dikwels Kaaps. My poësie is straatpoësie, praatpoësie as jy wil, deel van die drama wat plaasvind op straat. Ek probeer iets weergee van die meerstemmigheid van die straatgesprek, wat soms ook binne die spraak van een spreker gehoor kan word. Daar is baie nuanserings. Nie almal wat Kaap praat, byvoorbeeld, se djy nie. Luister maar. Dis alles veranderlik, ook die gedig. Vandag se ek dit op een manier, more moontlik effens anders.'
Peter Snyders is digter, dramaturg, revue-skrywer en toneelspeler. Sy eenmansvertonings, waarin hy onder meer sy eie gedigte 'opvoer', vind voor entoesiastiese gehore plaas. 'n Ordinary mens is die eerste bundeling van sy gediste.
Van beroep is hy 'n laboratoriumtegnikus. Tussendeur studeer hy in taalkunde en wetenskap deur UNISA. Sy werk is al opgevoer in die Volksruimte, die Baxter, die Joseph Stone, die Breughel en op die Kaapse Vlakte."


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )