Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Pamela Jooste (Jooste, Pamela)
vetseun
Dans met armmansdogter (vertaal Linda Rode) . 2008 UMUZI

Met sy publikasie tien jaar gelede in die oorspronklike Engels was hierdie boek uit die staanspoor 'n blitsverkoper, en die ontvanger van vele bekronings. Nou in sy Afrikaanse vertaling deur die bekroonde Linda Rode kom die boek tuis in eie taal en is die belewenis so intens soos altyd - en is dit beskikbaar vir 'n hele nuwe geslag en leserspubliek.
Deur die skerp dog liefdevolle oë van die elfjarige Lily beleef ons die lief en leed van 'n bruin gemeenskap waarvan die bestaan deur die owerheid van die tyd bedreig word.
"Onse hele huis," vertel sy, "is vol vroumense: my ouma, my antie Stella en ek. Sis wat ek skryf en dan dink ek eers weer 'n bietjie voor ek die volgende stukkie skryf oor ons familie se mans, wat maar taamlik nikswerd is."
Haar ma is glo met met die trein vort Kimberley toe om te gaan probeer wit wees. En dis toe die beeldskone, woedende moeder van Lily van terugkeer om geregtigheid vir haar familie te soek dat die storie van haar verlede - en haar toekoms - tot uitbarsting kom.
Hy laat hom egter nie so maklik van stryk bring nie - 'n vark maak 'n plan - en op die ou einde is die boewe in die tronk waar hulle hoort en Grobbelaartjie die held van Velskoendorp.
Prozesky skep 'n fantasiewêreld waar dier en mens saam kan boer en waar 'n bosvarkie 'n reuseverskil kan maak. Die volwasse leser sal die tong-in-die-kies sosiale kommentaar waardeer, terwyl jonger lesers hulle sal inleef in die asemrowende avonture van dapper Grobbelaartjie. - graffitibooks.co.za

vetseun
Môrester ....................... 2007 UMUZI
redaksie, Annerie van der Merwe

" Pamela Jooste, geliefde en veelbekroonde Suid-Afrikaanse skrywer, verskyn met Môrester vir die eerste keer in Afrikaans. Die boek is die vertaling van Star of the Morning, wat in Februarie 2007 vrygestel is. Môrester is die verhaal van twee susters, bruin Kaapse meisies, wat wees grootword teen die einde van die apartheidsera. In 'n samelewing wat hulle reeds eenkant toe uitskuif, loop hulle hul ná hul moeder se dood teen 'n ander muur van vooroordeel vas: hul ma het onder haar stand getrou en haar suster, hulle antie Olive, gaan hulle nie inneem nie. Hulle word in die weeshuis gestop. So leer Rose en Ruby Jacobs vroeg reeds dat hulle in hierdie lewe slegs mekaar het om op te steun. Dit is 'n les wat hulle in 'n band verenig wat as iets aangrypends uitstaan in die geheel van die Suid-Afrikaanse letterkunde. Déúr die weeshuis en anderkant uit hou dit hulle bymekaar, onder die wrede tong van antie Olive, deur huwelik en verhouding - tot anderkant die dood bly hulle onafskeidbaar."

vetseunvetseun
People Like Ourselves . 2004 BLACK SWAN

"Julia belongs to the inner circle of Johannesburg high society. It is rumoured that all those not invited to her wedding pretended to be out of town at their beach houses to save face. But in the New South Africa, things have changed. The days of tea on the lawn are over and white 'madams' of the affluent suburbs like Julia have to adjust. Julia's husband, Douglas, is a serial adulterer and is no longer willing to pay for the small luxuries she has always enjoyed. Her daughter has rebelled herself right out of her life. She doesn't seem to be able to manage the 'home workers' who appear, in these new days, to come with a will of their own, and her best friend, Caroline, is quietly considering killing her husband. Now Douglas's ex-wife, who is never spoken of, has announced her intention of coming to visit from London bringing, no doubt, her politically correct credentials along with her. She's coming to see Nelson Mandela, she says. People Like Ourselves is an elegantly written, perceptive and honest book which takes a wry look at the brave new world that is the 'African miracle' today, to which tourists flock on reconstructive 'face and body safaris'..." - loot.co.za


Like Water in Wild Places . 2003 BLACK SWAN

vetseun
Frieda and Min ........... 1999 BLACK SWAN

"When Frieda first met Min, what struck her most was that Min was wearing African sandals. Dumped on Frieda's exhuberant family for the summer of 1964, the two girls formed a strange friendship that was to last through the terrible years of South Africa under Apartheid." - loot.co.za


Dance with a Poor Man's Daughter . 1999 BLACK SWAN

vetseun
Soektog Na Môre ........ 1980


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )