Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Nickey van Schalkwyk (Van Schalkwyk, Nickey)
vetseun
Goue Gunstelinge 2 .. 2007 HUMAN & ROUSSEAU
Nickey van Schalkwyk, Melanie Boshoff, S.C. Brink

The second in a series of golden oldies in the genre of love stories, written by authors who have, over decades, found themselves a special place on the bookshelves and in the hearts of readers.

vetseun
Goue Gunstelinge ..... 2006 HUMAN & ROUSSEAU
Dricky Beukes; Nickey van Schalkwyk; Tryna du Toit

Goue gunstelinge is die eerste in 'n reeks omnibusse wat uit tydlose liefdesromans bestaan, uit die pen van deurwinterde skryfsters soos Tryna du Toit, Dricky Beukes en Nickey van Schalkwyk.
In hierdie verhale seëvier romantiek en dit word gevolg deur ewige liefde en trou. Die held is 'n ware gentleman en uiters beskermend teenoor die heldin. Du Toit, Beukes en Van Schalkwyk is sinoniem met Afrikaanse liefdesverhale nadat hulle oor dekades heen vir hulle 'n spesiale plek in lesers se boekrakke - en harte - verwerf het. Hierdie heruitgawe van hulle gewilde liefdesverhale is 'n viering van romantiese liefde.
Al drie romans speel in die bekende sfeer van die platteland en trotse familieplase af. Die leser wat graag gunstelingfigure in die romans uit hierdie era herontmoet, sal nie teleurgesteld wees nie. In al drie romans figureer hulle: dokters en verpleegsters, die dorp se rykes en armes. En daardie spesiale domineefiguur - jonk, aantreklik en hubaar - speel 'n hoofrol.

vetseun
Die Geheim van die Bergvolk . 1978 DAAN RETIEF UITGEWERS

Die Seerower van Cadiz (Reeks)
vetseunvetseun
Deel 4: Land van die ewige ys . 1977 DAAN RETIEF UITGEWERS
Deel 3: Bestemming Groenland . 1977 DAAN RETIEF UITGEWERS
Deel 2: Die ramp van Juno . 1977 DAAN RETIEF UITGEWERS
Deel 1: Die Skipbreukeling . 1977 DAAN RETIEF UITGEWERS
illustrasies, Alida Carpenter, E. de Wet

1965 - Die Kriges van Sewe Eike (NASIONALE BOEKHANDEL)
1955 - Die Verlatenes (NASIONALE BOEKHANDEL)


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )