Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Nanette van Rooyen (Van Rooyen, Nanette)
vetseun
Chinchilla ..................... 2007 HUMAN & ROUSSEAU

Nanette van Rooyen se roman Chinchilla vertel die boeiende verhaal van 'n vrou, Lea, wat deur haar man mishandel word en hom dan verlaat om terug te keer na haar geboorteplek, 'n plaas op Sutherland waar daar met chinchillas geboer word.
Hier begin daar dan 'n proses waardeur Lea nie net psigies moet afstand neem van die mishandelende man, maar ook die trauma moet verwerk van haar kind wat doodgebôre is as gevolg van sy geweld. Dit is veral op hierdie reis wat die roman fokus en waarin die opbouende spanning van die vertelling geleë is. - graffitibooks.co.za

vetseun
Om te vlerk .................. 2001 HUMAN & ROUSSEAU

2001 - (Om te vlerk) RAU Debuutprys vir Letterkunde
1996 - (Maaneiers/Moon Eggs) ATKV-prys
Troetelengel/Pet Angel (Sterstories) (JUTA)
Mister Ben wou gaan boemel (Sterstories) (JUTA)
Fantoli/Phantele (Sterstories) (JUTA)
Hasie uit die hoed (Sterstories) (JUTA)
My ouma is 'n model (Sterstories) (JUTA)
Babbels - die lui sirkusnar (Sterstories) (JUTA)
Sollie die Skipper (Sterstories) (JUTA)
Bloudans (Sterstories) (JUTA)
Wat is drakie? (Sterstories) (JUTA)

vetseun
My kat se naam is Maandag (Ster stories) . 2002
illustrasies, Carla du Plessis


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )