Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Mathews Phosa (Phosa, Mathews)
vetseunvetseun
Deur die oog van 'n naald (Digbundel) . 1996/2009 TAFELBERG
ISBN: 9780624034995
ISBN: 9780624047506

Hierdie boek het nuus gemaak: 'n swart ANC-leier debuteer as digter in Afrikaans. Mathews Phosa praat pront oor die prys van vryheid, Afrikaans as landstaal, die politiek as minnespel en taal as versoeningsinstrument.

Dit bly vir my ironies - en soms was dit vir my pynlik ongemaklik - dat ek selfs in die moeilikste dae in Afrikaans gedig het, en my diepste pyn daarin verwoord het. So skryf Mathews Phosa, spreker van nege tale, oor die taal waarin hy sy skoolopvoeding ontvang het, en wat hy as 'n soort moedertaal in sy lewe beskou. Sy digkuns is gelukkig nooit gesien as 'n manier om die taal van die onderdrukker populer te probeer maak nie. Poesie het 'n manier om deur ideologiese versperrings te breek en harte te raak.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)