Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Martjie Bosman (Bosman, Martjie)
vetseun
Toevallige Tekens (Digbundel) / (eBook) . 2010 PROTEA BOEKHUIS
ISBN: 9781869194000
ISBN: 9781869196486

Die teks, Toevallige tekens is Martjie Bosman se tweede digbundel en volg op Landelik (2003). Om die verse in hierdie digbundel te lees is soos om spore te volg. In die eerste afdeling word die verwoestende gevolge op veral vroue en kinders van die oorlog en armoede in Mosambiek en Rwanda getoon. Die tweede afdeling word gekenmerk deur bedreigings wat elke Suid-Afrikaner ervaar: Jou handsak word uit jou motor gesteel, 'n indringer wil die veilige hawe van jou huis betree, die dood wag dalk op die snelweg wat jy elke dag ry. Na die aanslag van die bose van afdelings 1 en 2, word afdeling 3 gekenmerk deur mooi en gerusstellende herinneringe van 'n verblyf op 'n rustige dorp. In afdeling 4 kom kunstenaars, musikante en musiek aan die bod. Die bundel word afgesluit met die laaste afdeling waar tekens van nuwe lewe, seisoene en tye getoon word. Bosman toon in hierdie bundel tekens van die dood en verval aan, maar ook tekens van hoop, lewe en onverwagse skoonheid.

vetseun
Landelik (Digbundel) .. 2003 PROTEA BOEKHUIS
ISBN: 9781869190064


Martjie Bosman se debuutbundel, wat in 2003 met die Ingrid Jonkerprys vir poesie bekroon is. Die verse in hierdie versameling getuig van sterk beheer oor verstegniek, sober eenvoud en uitgebreide kennis van die breer literatuurlandskap. Dit spreek ook van intense meelewing met die geskiedenis en die natuur.

1987 - Die hoërskoolleerling as leser: resepsieteoretiese perspektiewe op die Afrikaanse letterkundeleerplanne vir die sekondere skoolfase (SENSAL-publikasies; 21) (RAAD VIR GEESTESWETENSKAPLIKE NAVORSING)


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )