Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Marlene van Niekerk (1954-) (Van Niekerk, Marlene)
vetseunvetseun
Memorandum: 'n Verhaal met prente . 2006 HUMAN & ROUSSEAU
Memorandum: A story with pictures . 2006 HUMAN & ROUSSEAU
illustrasies, Adriaan van Zyl

In hierdie pragtige en unieke boek oor 'n hospitaalervaring bied die teks en visuele beelde parallele verhale wat op 'n aangrypende wyse met mekaar resoneer.
Adriaan van Zyl se reeks van meer as 20 skilderye beeld 'n pasiënt se ervaringe en is 'n onyhutsende weerspieëling van die sielloosheid van hospitale in die algemeen. Marlene van Niekerk se verhaal is 'n vertelling deur J.P Wiid, 'n eensame vrygesel wat vlak voor sy aftrede gediagnoseer word met noodlottige kanker van die lewer. Op die vooraand van 'n geskeduleerde operasie begin hy 'n "memorandum" skryf oor 'n ervaring tydens sy eerste verblyf in die hospitaal. - graffitibooks.co.za

vetseunvetseun
Agaat (Roman) (Engels) . 2006 JOHNATHAN BALL PUBLISHERS

2005 - Triomf (Roman) (Engels), vertaal, Leon De Kock (ABACUS)
2004 - Triomf (Roman) (Engels), vertaal, Leon De Kock (OVERLOOK PRESS)

vetseun
Agaat (Roman) ...............2004 TAFELBERG

2003 - Gym/Agatha (BROWN LITTLE)
2002 - Triomf (Roman) (Engels) (JOHNATHAN BALL PUBLISHERS)
2000 - Triomf (Roman) (Engels) (ABACUS)

vetseunvetseunvetseun
Triomf (Roman) ..... 1994/1996 QUEILLERIE
vetseun
Die view bewoners van Marthastraat 127, Triomf, leef bo-op ruïnes van die ou Sophiatown. Mol in haar housecoat, Pop op sy laaste bene, Lambert wat in hul jaart se verlede grawe. En Treppie, slim verby die houtjie van die galg.

By húlle is daar altyd 'n toestand. Dit het al by Oupop en Oumol begin, en nóú nog sukkel almal met hulle: die bure, die Jehovasgetuiesm die NP-stemwerwers, almal wat dink hulle is beter. En elke dag dreun om hulle die groot stad Johannesburg wat homself soos 'n ysterdinosourus van die stert af opvreet.

En dag lol hulle nog met mekaar ook.

Hulle bars om voor te bly. Want al wat hulle het, is mekaar en die dak oor hulle koppe. En hulle Volkswagen wat hulle moet wegvat Noorde toe as die groot moeilikheid kom.

Nou wag hullie dié twee dae af: 26 April 1994, wanneer Lambert veertig word, en die verkiesingsdag daarna, wanneer alles gaan verander.

Triomf is 'n boek vir die groot lag én die groot huil. Een wat jou pak, jou laat gru, jou betower. 'n Storie wat jou laat met dié verwondering: dat soveel grasie kan kom uit so 'n geneuk.

1992 - Die vrou wat haar verkyker vergeet het (Kortverhale) (HAUM)
1983 - Groenstaar (Digbundel) (HUMAN & ROUSSEAU)
1978 - Marlene van Niekerk (Sprokkelster) Eugène Maraisprys
1977 - Sprokkelster (Digbundel) (HUMAN & ROUSSEAU)


skakels : wiki :










2012 08 16 - Zapiro En Die Digters, Klein Libertas Teater, Jonathan Shapiro in gesprek met Marlene van Niekerk. Met die vitrioel van Loftus Marais, HemelBesem, Rimestein, Krog, Odendaal, Slippers, Different, Schaffer En De Kock, 19:00 - Aangebied deur die Departement Afrikaans En Nederlands
vetseun



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )