Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Maritha Snyman (Snyman, Maritha)
vetseun
Die leesvoorkeure en leesgedrag van Afrikaanse kinders . 2006

vetseun
Van Patrys-hulle tot Hanna Hoekom . 2005 LAPA UITGEWERS
- 'n Gids tot die Afrikaanse kinder- en jeugboek
redakteurs, Gretel Wybenga, Maritha Snyman

vetseun
Lekker Lawwe Lagboek Omnibus 1 . 2002 FANTASI
Redakteur: Francois D. Maree
Illustrasie: Nico Meyer
ISBN: 9781919765167

Die eerste Afrikaanse grapboekreeks vir kinders van alle ouderdomme. Selfs die traagste leser sal ervaar dat lees pret en plesier kan wees. Geillustreer met spotprentjies.
Hoe skiet mens 'n pienk olifant? Hoekom kan 'n spook nie leuens vertel nie? Hoe vertaal 'n mens "jy mors papier" in Engels? Watter soort renoster het die kleinste ore? Wat het die seekat vir sy meisie gese? Wil jy Weet? Nou waarvoor wag jy? Lekker lawwe lagboek omnibus 1 het al die antwoorde: Dit bevat die eerste twee boeke in die reeks.

2002 - 'n Anderse ABC boek vir aspatatte / Maritha Snyman, illustrasies, Karen Lilje (LAPA UITGEWERS)
2001 - Gruwelike grieselige grilboek, saamgestel, Maritha Snyman, illustrasies, Nico Meyer (FUNDI)
1999 - (Reënboogrant: Teddie se geheim) ATKV-prys
1999 - Lekker lawwe lagboek 2000 (FANTASI)
1999 - Oloff die Seerower, herskryf (FANTASI)
1999 - Oloff en die Seewraak, herskryf (FANTASI)
1999 - La Fontaine fabels, vertaal (FANTASI)
1998 - Lekker lawwe lagboek (FANTASI)
1998 - Reënboogrant: Die ontvoering (M. SNYMAN & L. HATTINGH)
1997 - Reënboogrant: Teddie se geheim (M. SNYMAN & L. HATTINGH)
1997 - Reënboogrant: Die hanswors (PERSKOR)
1996 - Reënboogrant: Die balletkonsert (PERSKOR)
1996 - Reënboogrant: Alleen tuis (PERSKOR)
1996 - Reënboogrant: Nag van Angs (PERSKOR)

vetseun
Reënboogrant: Skelmstreke en kattekwaad . 1985 PERSKOR


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )