Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Marié Heese (Heese, Marié)
vetseun
A Triple-Headed Serpent . 2012 NASIONALE BOEKHANDEL
ISBN: 9780798156332

Engrossing and moving, this sequel about the second part of Theodora's life as empress of Byzantium opens with intrigue as one of Justinian's old enemies, Cappodocian John, is revealed as a threat to the throne. Theodora's unremitting feeling of guilt for a massacre she did not foresee, motivates her faith and many of her actions. And Justinian's strange reference to the triple-headed serpent also lingers in her mind, casting a shadow... But Theodora once again emerges as a woman of strength and courage, who commands the love and dedication of two powerful men.

vetseun
The Colour of Power . 2011 NASIONALE BOEKHANDEL
ISBN: 9780798152808

A novel about the Empress Theodora, considered by many the most influential and powerful woman in the history of the Byzantine Empire. The reader follows her journey from her humble beginnings, the loss of her father, the compromises she must make between her personal sense of honour, faith and survival, and we watch with fascination as this strong woman fights her way through the ranks, from public entertainer and high-class prostitute to empress, to rule alongside her husband, Emperor Justinian.

vetseun
Audrey Blignault: Uit Die Dagboek Van 'n Vrou (Biografie) . 2009 TAFELBERG
ISBN: 9780624047742

Hierdie versameling is uitgesoek deur Audrey se dogter, Marie Heese. Die soektog na essays wat Audrey se lewensverhaal in haar eie woorde vertel, het 'n merkwaardige resultaat opgelewer. Verspreid oor die nege bundels uit haar Sarie-rubrieke, gepubliseer oor 'n paar dekades, het Audrey haar lewe in sy volheid weergegee.

vetseun
Die Honger Reisiger (Reis) . TAFELBERG
ISBN: 9780624048824

Die honger reisiger is sowel 'n lekkerlees reisbundel as 'n reseptebundel sonder saaits. Marie Heese weet hoe om 'n storie te vertel sodat jy dit nie kan neersit nie. Die titel is propvol staaltjies en amusante waarnemings oor die reise wat sy en haar sielsgenoot-man, Chris, na eksotiese lande soos Turkye, Eritrea, Ethiopie, Frankryk, Egipte en Rusland onderneem het.

vetseunvetseun
Die Pikkewouters van Amper-Stamperland . /2008 HUMAN & ROUSSEAU

vetseun
Tyd van Beslissing (Roman) . 1983 PERSKOR

vetseunvetseun
Die uurwerk kantel (Roman) . 1976/1982/1985/2006 PROTEA BOEKHUIS

"Die Uurwerk Kantel is die ontroerende verhaal van Maria Celliers.
Met die trefseker gevoel van die begaafde skrywer voer Marié Heese ons terug na 'n tydperk watverby is. Ons leer ken Maria hier teen die draai van die vorige eeu as kleuter op Schoongelegen waar sy met sensitiewe oë na die mense en die wêreld om haar kyk.
En later: Maria - die skrander skolier wat vir die eerste maal jongmeisiedrome begin koester.
Maria - die student. Sorgvrye dae van studentepret en plesier.
Maria - en Willem ... een vakansie op Schoongelegen.
Maria - voor die kansel.
Maria - in Kaapstad as respektabele huisvrou.
Maria - die sorgsame moeder. Maria - langs 'n oop graf.
Maria - in die grysheid van haar jare.
Deur die oë van Maria leer die leser ook vir Willem ken - intens en doelgerig, met 'n byna onverskrokke eerlikheid; Johan, die jong idealis "wat die wêreld wil verander" Elise, slim en teruggetrokke en onversetlik in haar liefde vir die Engelsman Charles Hopwood; die immer-lojale en arbeidsame Trui; Inge, prakties en kunstig ...
Marié Heese se karakters leef. Dit is die lotgevalle van mense waarmee die leser hom volkome kan vereenselwig. En waar daar raakpunte met die hoofmomente in die Suid-Afrikaanse geskiedenis aangesny word - die Tweede Vryheidsoorlog, die griepepidemie van 1918, die twee wêreldoorloë, die politieke stryd rondom '48 word dit met kundigheid en insig gedoen. Dit is seide dat 'n mens 'n roman opneem en weet: hier is 'n werk, lewenswaar en eg, groots van opset, maar tog onpretensieus, met 'n eenvoud wat dit 'n genotvolIe lceservaring maak.
Die Uurwerk Kantel is so 'n boek."

sien Die Pikkewouters van Amperstamperland


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )