Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Lucas Malan (Malan, Lucas)
vetseunvetseun
Vermaning (Digbundel) . 2008 PROTEA BOEKHUIS

Vermaning is Lucas Malan se sesde digbundel. Soos sy vorige bundels, beïndruk hy hier met netjies afgewerkte verse en 'n vernuftige spel met bekende Afrikaanse uitdrukkings.
.Vermaning is 'n bundel waarin die leser kan deel in die digter se ontroering en dankbaarheid oor die waarde van die klein én groot elemente van die natuur. - graffitibooks.co.za

vetseun
Piekfyn Afrikaans: 'n Geintegreerde taalteks . 2005 BEST BOOKS
Lucas Malan; Bonny Williams; Catrien Vosloo; Henk Viljoen

vetseun
Afstande (Digbundel) . 2002 PROTEA BOEKHUIS
ISBN: 9781919825977

Lucas Malan se sesde digbundel is kenmerkend van sy vormbeheer, sy voorkeur vir die alledaagse woord en verrassende ontginning van bekende verstegniek. Met die digterlike woord slaan hy 'n brug oor die afstand tussen hede en verlede, mens en natuur, lewe en dood, werklikheid en verbeelding. Malan was sedert 1983 verbonde aan die departement Afrikaans aan die Johannesburg College of Education, waar hy in 1997 as departementshoof uitgetree het en hom in Darling aan die Weskus gaan vestig het. - graffitibooks.co.za

1985 - Tydspoor (TAFELBERG)
1994 - Hongergrond (HUMAN & ROUSSEAU)

vetseunKOOP/BUYKOOP/BUY
'n Skrywer by sonsopkoms (Hennie Aucamp 70)/CD-ROM . SUN E-SHOP
saamgestel, Lina Spies, Lucas Malan

"'n Skrywer by sonsopkoms. Op sewentig is Hennie Aucamp dit steeds in werk en lewe: 'n vroegopstaner met "'n kyk wat soos by sonsopkoms dinge uit die donker van die nie-bestaande wek tot 'n lewe-in-woorde".
Om hom te huldig op 'n leeftyd wat aldus nog altyd in die teken van die oggend staan, bring Lina Spies en Lucas Malan hier 'n sestiental essays, gedigte en geleentheidstukke oor die man en sy werk byeen. Die bydraers is vriende en kollegas wat Aucamp ken en vereer as die skepper van 'n veelkantige en immer vernuwende oeuvre, maar ook as 'n gewer by uitnemendheid." - SUN E-SHOP


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )