Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Lourens Fourie .co.za

"Lourens Fourie is bekend as musikant: as sanger en veral musiek- en liriekskrywer vir bekendes soos Bill Flynn, Arina de Witt, Thys Die Bosveldklong, Amor Vittone en Dana Winner.

Sy eerste versameling humoristiese kortverhale Sowaar as Vet. Daarna volg 'n projek vir kinders, Rakker die Vriendelike Ruimteseuntjie en 'n drama Harry het die Blues Vanaand." - LAPA

vetseun
Lima Fox .................................. 2009
1. Rooi Kolonel
2. Rum And Coke
3. Komesho Nonyati
4. The Orange, White And Blue
5. Operation Firewood
6. Oshikati Owamboland
6. The Recce Song
7. Rhodesia Answered Them
8. When I Am Far Away
9. Brothers In Arms
10. The South Sun Boy

vetseunvetseun
Leuens en ander Liegstories . 2007 LAPA UITGEWERS

"'n Bundel humoristiese kortverhale wat beloof om die leser se trane te laat loop - stories wat dieper en met deernis na die mens kyk.

'n Mens kan 'n olifant se poot opjêk. En dan weer afjêk ook. 'n Dominee kan op een enkele dag twéé keer "bliksem" sê. Régte ducktails het nooit na discomusiek geluister nie. Daar word vertel van 'n baber wat op 'n keer êrens in Rustenburg se wêreld verdrink het ...

Daar is sekerlik niks op aarde onmoontlik nie, alhoewel die beterweteriges sou sê dat dit alles leuens en ander liegstories is ...

Stories vir lees en lag, vir dié wat P.G. du Plessis geniet." - LAPA

vetseun
Thys Die Bosveldklong - So waar as vet (Kortverhale) . 2005

Wat het Groot Antieke Groot Oupa Rooi-Thys Bosveld, Antieke Groot Oupa Rooi-Thys Bosveld, Rooi-Mathys die Bliksems verskriklike, Prins Clapmust, Kroonprins Ligrooi Jasper-Kasper die Eerste ...en Thys Die Bosveldklong in gemeen? Hulle is lede van 'n roemryke, en dalk berugte, dinastie met geraamtes in kaste en ongelukkig 'n familiekwaal, weliswaar tot die mans beperk.

vetseun
For You Are My Brother CD .............. 2002

vetseun
Skink Skoffel En Saaming ............... 2002 EMI
1. Dis Wild Ja
2. Leaving Of Liverpool
3. Laat Hy Val
4. All For Me Beer
5. Can You Dance The Polka?
6. Daai Lewer
7. The Wild Rover
8. Eenkant By Die Counter
9. Gypsie Rover
10. Black Velvet Band
11. Oom Koos Se Private Bar
12. Op Ous Kop, Op Ous Ore
13. Hier By My Tannie Op Die Bosveldplaas
14. Wie Wil Dan Water Hê?

vetseunvetseun
"The Recces" ..................................... 2001 COVOS DAY
1. The Recce Song
2. The South Sun Boy
3. Komesho Nonyati
4. The Orange, White And Blue
5. Rhodesia Answered Then
6. Firewood
7. Oshikati Ovamboland
8. Puff The Magic Dragon
9. Wie Maak Die Viking Lekker? - MP3 >>>
10. Dog Of War vetseun
11. Brothers In Arms

ook beskikbaar saam met Paul Els se We Fear Naught But God boek.

Special forces operators were carefully selected and trained to gather covert strtegic and tactical information about enemy activities. They learned how to observe silently, harass the enemy and destroy selected targets - all behind enemy lines. Frequently required to face great dread, they had to learn to control that fear in order to survive.
This book brings the reconnaissance soldiers - the recces - to those who have wondered about what kind of men they were. Their families, their heartaches, their suffering and achievements.
These men were not assassins who eliminated spies in hotel rooms. They were responsible men who had a sense of integrity and served their country proudly.


Die Langbeenspinnekoppe
vetseunvetseun
Lekker Boere Love Songs . CDRPM 1798 2002 RPM
1. Ma Sê Pa Sê
2. Petronella
3. Tannie Met Die Rooi Rokkie
4. Druk My Vas
5. Vaalhoed Se Baas
6. Hannetjie (Dans Met Die Rooirok)
7. Dollie Dolla Malan
8. Bosveldliefde
9. Sy's My Dolla
10. As Die Maan So Skyn
11. Vaalhaar
12. Ekskuus (Daar Dans 'n Meisie) - MP3 >>>
13. Vryperd
14. Suikerbossie

Die Langbeenspinnekoppe - Roof Gat CD . 1998
Die Langbeenspinnekoppe - Gatskop CD . 1997
No Sea Too Rough CD .................... 1995
Doringboomverhaal CDS .......... 1995

vetseun
Dog Of War CDS .................................. 1994
..
Dog Of War
Angola (Land Of Riches)
..

vetseun
Ragin' Bull ............................................. 1994

vetseun
The Silent. The Brave CD ................. 1993

vetseun
Wish You Were Here CD .................. 1991

1978 - Klanke van oorlewing - Lourens Fourie SAUK-prys vir Radiohoorbeelde

sien Bill Flynn, Arina de Witt, Carike Keuzenkamp, Thys Die Bosveldklong, Die Platinums, Rudi Muller, Dana Winner, Danie Jansen, Tobi Jooste, Amor Vittone, Sarina, Clive Bruce, Pieter Snibbe, Die Langbeenspinnekoppe


ook op :
sien Rakker die vriendelike ruimte seuntjie


Liedjies:
Dana Winner - "Altyd Is"; "Droom van My Geluk"
Bill Flynn - "Hanna met die Tande"; "Vegkop"; "Spin Hom Gertjie"; "Die Kraaie Van Die Paaie"; "Dit was 'n Fout!"
Thys Die Bosveldklong - "Bosveldnooientjie"; "Pawnshop Blues"; "Jannie kan nie gaan nie"; "Die Boomstraat-familie"; "Gaat jy saam ons Kaap toe"
Carike Keuzenkamp - "Goudstad Neonmaan"; "Jock van die Bosveld"
Patricia Lewis - "Ek gaan vir altyd Lewe"
Amor Vittone - "Ek's Jammer"
Rudi Muller - "Kom Steel my Hart vir Jou"; "Analisa"; "Alles van die Beste"; "Liefdesliedjies"; "Droom is Droom (Waarom is jy hier?)"
Die Platinums - "Verlore"; "My Nommer Een"; "Dalk net dit of dat"; "Pierrot"
Yoti - "Speel Bouzouki"; "Voel jy?"
Arina de Witt - "Verde, Hoop en Liefde"; "I've Always been a Friend"; "Rooi Lugballon"; "Ek deel dit met Jou"; "Eggo's"
Shaun Tait - "Oscar van My Hart"
Dozi - "Mag 'n groot man ook huil?"; "As jy deur hel gaan"; "Ek dink sy's terug in Kaapstad"; "Ek is nie meer wat ek was nie"; "Net tien swart Sambuccas"
George Meiring - "Ster van my lewe"; "Droog Af Jou Trane"; "God van die hoogtes"
Ander kunstenaars: Tobi Jooste; Clive Bruce; Danie Jansen; Jo Smith; Sarina; Dewald Louw; Rina Hugo


skakels : lourensfourie.co.za












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)