Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Louis L'Amour (L'Amour, Louis) (Strydom, Johan)
vetseunvetseun
Wie alleen sterf, sterf eensaam . 1960 BANTAM BOOKS/OLYMPOS UITGEWERS MAATSKAPPY/SIESTA PUBLIKASIE

Flint, vertaal, Johan Strydom

"Hy sou eensaam sterf. Omdat hy 'n eensame mens was sy lewe lank. Hy sou sterf soos hy geleef het - sonder simpatie, sonder iemand naby hom. So 'n man was Flint.
"Daarom het hy dit wat hy geken het en lief gehad het, verlaat en na 'n eensame skuilplek vertrek om te sterf want diep in hom was daar die kiem van die dood.
Die son wat gekom en gegaan het om sy einde nader te bring, het ook sy vyande gebring. Bugdun was die man wat die spoed en moed gehad het om teen hom op te staan, maar selfs Bugdun kon dit nie alleen doen nie. Hy het sy bende bymekaar gemaak.
Flint het sy vyande getrotseer.
Eendag sou hy sterf, want die dood was in hom, maar nie aan die hand van 'n bende moordenaars nie.
WIE ALLEEN STERF, STERF EENSAAM is die verhaal van Flint, die man wat gewag het op die dood.
'n Meesterstuk van LOUIS L'AMOUR."

Tegnies en redaksioneel versorg deur Siesta Publikasies (Edms.) Beperk

vetseun
Wolwe Op Haar Spoor ....... OLYMPOS UITGEWERS MAATSKAPPY

vetseun
'n Graf Vir Twee ................... OLYMPOS UITGEWERS MAATSKAPPY

vetseun
Bloedhond Van Die Woestyn .

"Net buite die deur van die stal gaan Finn McGraw staan. Sy oë beweeg stadig deur die leë strate, oor die lee skoorstene van sentinel terwyl iets soos paniek in hom begin saam pak. Gister nog, gisteraand nog was Sentinel 'n lewende dorp, sy strate vol mense en perde, rook in sy skoorstene.

Hy begin stadig stap in die rigting van die kroeg.

Die vertrek is leeg. Kaarte le argeloos oor die tafel gespry. Die rake is vol drankbottels, dobbelmunte op die toonbank. Hy stap vinnig uit, 'n gevoel van onheil swaar in hom. Hy storm na die straat en skree, sy stem word leeg na hom terug gegooi.

Hy hardloop wildweg voorentoe. Die Smidswinkel, die huurstal, die leerlooiery, die winkel, die tronk- alles is verlate. Hy is alleen, vreeswekkend alleen in 'n dooie dorp wat gisteraand nog geleef het.

Finn McGraw gaan uitasem staan, sweet brand in sy oë. Wat het gebeur? Het hy soos Rip van Winkel twintig jaar geslaap?" - bidorbuy.co.za


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )