Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Licia Erasmus (Erasmus, Licia)
vetseunvetseun
Balletklas: Dansmaats .. LAPA UITGEWERS

"Ballet is deesdae aaklig! Dit voel vir Jana of sy nooit gaan maats maak in haar nuwe balletklas nie. Veral nie as dit van kliekerige, katterige Katja afhang nie. Dan ontmoet Jana 'n nuwe dansmaat. Sal hy sy man kan staan teen Katja? En sal enige iemand Jana glo as sy vertel van die sluiper wat sy onder die verhoog gesien het?" - storiewerf.co.za

vetseunvetseun
Balletklas: Towerskoene . LAPA UITGEWERS

"Jana kan nie meer wag vir die beroemde prima ballerina wat hulle balletskool gaan besoek nie. Sy kom soek jong dansers om saam met 'n Russiese balletgeselskap in Die Neutekraker te dans. Sal Jana die rol van Clara kan losdans? Maar dan verdwyn haar spesiale gelukbringer-piontes spoorloos. Het katterige Katja wéér iets daarmee te doen? Dan ontdek Jana die skelmstreke is baie groter as wat sy gedink het." - storiewerf.co.za


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )