Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Koos Prinsloo (1957-1994) (Prinsloo, Jakobus Petrus)
vetseun
Aantekeninge by Koos Prinsloo - Gerrit Olivier . 2008 RAPID ACCESS
ISBN 978-1-919985-31-2

Aantekeninge by Koos Prinsloo bied 'n kritiese begeleiding by die verskyning van Koos Prinsloo se versamelde Verhale by HUMAN & ROUSSEAU in 2008. In sy ontleding agterhaal Olivier Prinsloo se diverse bronne en bied insig in hoe die verhale vanaf Jonkmanskas (1982) 'n steeds uitdagender konfrontasie word met literêre konvensies, politieke magsvorme, geweld en uiteindelik die dood.
Gerrit Olivier is hoogleraar in Afrikaans en Nederlands en tans hoof van die Wits School of Arts aan die Universiteit van die Witwatersrand.

vetseun
Koos Prinsloo: Verhale . 2008 HUMAN & ROUSSEAUvetseun

"Prinsloo is beskou as die voorste eksponent van die gay prosa in Afrikaans. Belangrike temas in sy werk is die bemoeienis met die skryfdaad, die vervlegting van werklikheid en fiksie, die eie familiegeskiedenis, die Suid-Afrikaners se militêre stryd en die homoerotiek." - loot.co.za
"Al vier bundels (Jonkmanskas, Die hemel help ons, Slagplaas en Weifeling) van hierdie grensverskuiwende skrywer word in hierdie versameling weer beskikbaar gestel, 25 jaar ná die verskyning van die eerste boek in 1982. Belangrike temas in sy werk is die bemoeienis met die skryfdaad, die vervlegting van werklikheid en fiksie, die eie familiegeskiedenis, die Suid-Afrikaners se militêre stryd en die homoërotiek. Hy is beskou as die voorste eksponent van die gay prosa in Afrikaans. Hy is in 1994 op die ouderdom van 37 oorlede." - nb.co.za

Prinsloo Versus, KKNK 2004

Koos Prinsloo, die skrywer en sy geskryfdes (Riana Scheepers) . 1998

vetseun
Die Weifeling ...................... 1993 HOND

vetseun
1992 - Die Wond (Kortverhaal Versameling) . 1992
Koos Prinsloo; Pieter Pieterse oa

vetseun
Slagplaas .................... 1992 HUMAN & ROUSSEAU

vetseun
Die hemel help ons ... 1987

vetseun
Jonkmanskas (Kortverhale) . 1982/1992 TAFELBERG


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)