Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Karen Adendorff (Adendorff, Karen)
vetseun
Brei Vir Die Gesin (Stokperdjie) . 2008 LAPA UITGEWERS
ISBN: 9780799342307

Brei vir die gesin bevat meer as 40 inspirerende en nuwerwetse ontwerpe om die hele gesin hierdie winter warm te hou! Al die ontwerpe word volledig met volkleurfoto's, sketse, noodsaaklike brei-inligting en diagramme toegelig en gebruik breidraad wat algemeen in Suid-Afrika beskikbaar is. Interessante variasies op die breidraad asook afwerking van die patrone, bied aan die brei-entoesias kreatiewe opsies om elke skepping uniek te maak.

vetseun
Naaldwerk-inspirasies (Stokperdjie) . LAPA UITGEWERS
Karen Adendorff; Tootjie Niemand
ISBN: 9780799346794

Die projekte is maklik genoeg om deur enigiemand aangepak te word, maar is ook genoegsame inspirasie vir die gevorderde handwerker. Al die projekte is ook daarop gemik om baie spesiale geskenke te maak en wissel na gelang van die tyd tot beskikking.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)