Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Juanita Aggenbach (Aggenbach, Juanita)
vetseun
Dis My Geheim / (eBook) . 2012 PROTEA BOEKHUIS
ISBN: 9781869197612
ISBN: 9781869198398

In hierdie roman word die leser na die leefwêreld verplaas van vier karakters wat op verskillende maniere deur aanneming geraak word.
Eloïse, 'n aangenome kind word onsensitief deur haar biologiese grootouers verwerp. Die 17-jarige Ané se lewe verander dramaties wanneer sy 'n nasionale modelkompetisie wen en vinnig in 'n genadelose grootmenswêreld moet aanpas. In Durban oorweeg 'n baarmoederlose Petra die moontlikheid van aanneming. Ané, James en Petra se lewens word vervleg toe Ané swanger raak en Petra die geleentheid kry om ma te wees vir hulle dogtertjie.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)