Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
John Coetzee (1931-) (Coetzee, John)

Gebôre 25 November 1931 in Florida, Transvaal (Gauteng). Hy voltooi sy skoolloopbaan by Marist Brothers College in Johannesburg en begin daarna as vakleerling by die vroeëre Suid-Afrikaanse Spoorweë en Hawens. Na voltooiing van sy vakleerlingskap bekwaam hy hom as elektrisien. Hy studeer na-uurs deur UNISA en verwerf 'n BA graag met tale soos Afrikaans, Nederlands, Engels, Duits, Frans en Portugees. Na 8 jaar by Suid-Afrikaanse Spoorweë en Hawens word hy aangestel as vertaler by die destydse Yskor (Yster en Staalkorporasie). Hier werk hy vir 22 jaar as vertaler en later hoofvertaler by Yskor se hoofkwartier in Pretoria.
Sy liefde vir skryf was reeds daar van kleins af en het hy ook verskeie gediggies en kortverhale geskryf. Hy publiseer sy eerte boek, Buks en die Stropersbende, in op 1970 deur Tafelberg Uitgewers. Na 22 jaar diens by Yskor, tree hy vroeg af en doen vryskut vertaalwerk en skryf boeke. Verskeie van sy boeke was voorgeskyfde werke. Sy boeke het gewoontlik 'n geskiedkundige agtergrond en het hy ook gewoontlik eers deeglike navorsing en onderhoude met deskundiges gedoen. Sy navorsing het selfs besoeke na die plekke waar dit afspeel, ingesluit.
Hy en sy vrou, Lene, en hul 3 kinders het baie rondgereis na onder andere Verenigde State van Amerika, en Europa. Sy stokperdjie is om te stap, skryf en na klasieke musiek te luiter. - springbokboeke.co.za

1996 - Die Gedoente op Planeet Boris (TAFELBERG)
1994 - Crash Flight (KAGISO)
1993 - Agon en die Donker Planeet (TAFELBERG)
1991 - The Message (TAFELBERG)
1991 - Vlam van die Goudvelde (JP van der WALT)
as John Quest: 1990 - The Golden Rhinoceros (DE-JAGER/HAUM)
1989 - The Mystery of Cloud Mountain (JP van der WALT)

vetseun
Trekspoor In Die Wildernis . 1989 TAFELBERG

as John Quest: 1987/94 - The Burning River (DE-JAGER/HAUM)
1987 - Flint and the Dynamite Train (TAFELBERG)
1986 - Die Ysterpad See toe (TAFELBERG)
1986 - Flint and the Red Desert (TAFELBERG)
1984 - Buks en die Rooi Woestyn (TAFELBERG)
1982 - Struben's Golden Valley (TAFELBERG)
1982 - Accident on Rocky Pass (TAFELBERG)
1981 - Berg van die Bosduiwe (TAFELBERG)
1981 - Die Goue Ring (TAFELBERG)
1980 - Buks en die Geheim van Zimbabwe (TAFELBERG)

vetseun
Struben Se Goue Vallei . 1978 TAFELBERG

1977 - Buks en die Runderpes (TAFELBERG)
1977 - Die Brand by Wilgemeer (TAFELBERG)
1975 - Mensies in die Dorsland (TAFELBERG)
1974 - Die Ongeluk by Loskrans (TAFELBERG)

vetseunvetseun
1973 - Buks en die Goudsoekers (TAFELBERG)
1972 - Waar die Hoogoonde Gloei (TAFELBERG)
1972 - Buks en die Dinamietramp (TAFELBERG)

vetseun
Buks en die Stropersbende 1970 TAFELBERG

Buks-Reeks:
#1: Buks en die Stropersbende (1970)
#2: Buks en die Dinamietramp (1972)
#3: Buks en die Goudsoekers (1973)
#4: Buks en die Runderpes (1977)
#5: Buks en die Geheim van Zimbabwe (1980)
#6: Buks en die Rooi Woestyn (1984)


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )