Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Johan van Lill (Van Lill, Johan)

2006 - Trefkrag - François Bloemhof; D. Mentor, Johan van Lill (NASOU/VIA AFRIKA)
2006 - Impact - François Bloemhof; D. Mentor; Johan van Lill (NASOU/VIA AFRIKA) )
2005 - Trefkrag - François Bloemhof; Johan van Lill, T. Brink (NASOU/VIA AFRIKA) )
2002 - Blink gedagtes - François Bloemhof; Johan van Lill (NASOU/VIA AFRIKA)
2002 - Bright ideas - François Bloemhof; Johan van Lill (NASOU/VIA AFRIKA)
2002 - Bright ideas: Gr 1 - François Bloemhof; J. Reid, Johan van Lill, J. Wylie (NASOU/VIA AFRIKA)
2002 - Storiestraat - François Bloemhof; J. Reid, Johan van Lill, J. Wylie (NASOU/VIA AFRIKA)

vetseun
Agtervolger .................. 1998 HUMAN & ROUSSEAU

"Susan en Paul volg stadig agter Poenie aan. Maar dan steek Poenie in sy spore vas ... Iets gly op 'n rots bokant hulle.
'Wat was dit?' Susan ruk soos sy skrik. Weer die geluid. Klippe rol. Hulle hoor 'n gerammel, die skerp klank van iets hards wat iets hards tref - en dit kom nader!

Poenie het nie oop kaarte gespeel nie. Hulle hoef mos nie te weet hoekom hy regtig op die staptog wou gaan nie.
Wanneer te veel vreemde dinge begin gebeur, besef hulle die staptog is soos geen ander nie - dat hulle in gevaar verkeer - en dat dit 'n ervaring kan raak wat nie een van hulle gou sal vergeet nie.

'n Boeiende spanningsverhaal deur 'n skrywer wat sy karakters laat praat met die stem van die moderne tiener.

Johan van Lill woon in Durbanville en hierdie is sy eerste verhaal vir tieners. Van sy kortverhale vir volwassenes is al in bundels opgeneem."


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )