Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Johan Steyn (Steyn, Johan)
vetseun
Geboorte is 'n ongerief (Digbundel) . 2008 LAPA UITGEWERS
ISBN: 9780799339956

"Hierdie gedigte is herinneringsgedigte, met verwysings na die kind en die verlede, na onthou, en met baie gevoeligheid beskryf. Daar is ook 'n hele aantal religieuse verse - van die bestes val daaronder. Dit is gedigte wat 'n mens miskien die beste kan beskryf met 'n frase wat indertyd vir die vroeë poësie van N.P. van Wyk Louw gebruik is: 'n stryd met God/Christus om God/Christus.

Johan Steyn het begin skryf omdat hy nie kan sing nie. Die skrywe en die praat het saamgekom in die paar jaar dat hy predikant was en in die dekades waarin hy dosent was. In 1981 bebuteer hy met 'n bundel getiteld Verweer. In 1987 het hy saam met die Joodse digter Israel Ben-Yosef gedigte uit Hebreeus vertaal wat as Olyfwoestyn verskyn het. Geboorte is 'n ongerief is sy tweede bundel. " - LAPA UITGEWERS

Olyfwoestyn (Bundel) ............... 1987
Israel Ben-Yosef, vertaal Hebreeus

Verweer (Bundel) ...................... 1981


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )