Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
J.M. Gilfillan (Gilfillan, J.M.)

"J.M. Gilfillan debuteer in 1989 met Van stiltes en stemme waarvoor sy die Ou Mutual Letterkundeprys kry. Vir hierdie verhale kry sy ook 'n toekenning van die F.A.K. In 1993 verskyn 'n tweede kortverhaalbundel, Die vrank smaak van frambose en in 1995 volg die novelle, Die verhaal van 'n vrou, 'n leeu en 'n hoenderhen. Nog 'n novelle, Pouoogmot verskyn in 1998. " - LAPA

vetseun
Glas (Kortverhale) ............. LAPA UITGEWERS

"Hierdie twintig verhale illustreer die brose skoonheid van menslike verhoudings. Dat dit kosbaar is, maar ook oneindig breekbaar, soos glas. Die weerloosheid van mense teenoor mekaar, teenoor die lewe, siekte en hul sterflikheid, word hier met liriese helderheid geteken en so besweer. Want in die herkenning van gedeelde pyn lê daar vir hierdie karakters 'n stuk verlossing. " - LAPA

vetseun
Pouoogmot (Novelle) .. 1998 HUMAN & ROUSSEAU

vetseun
Die verhaal van 'n vrou, 'n leeu en 'n hoenderhen (Novelle) . 1995 LAPA UITGEWERS

"'n Boek waarmee J.M. Gilfillan ons herinner dat die vrou wat kreatief en sensueel lewe, wat vir haar bemindes stories vertel en so die wêreld bewoonbaar maak, die skepper is van haar eie behaaglike lot." - LAPA

1993 - Die vrank smaak van frambose (Kortverhale) (HUMAN & ROUSSEAU)
1989 - Van stiltes en stemme (Kortverhale) (HUMAN & ROUSSEAU)


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )