Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Jeanne Goosen (1938-) (Goosen, Jeanne)


Chris van Niekerk - Die Hemel Se Hekke (Jeanne Goosen) met Riku Lätti VID >>> (2020)

vetseun
Louoond / (eBook) ..... 2009 PROTEA BOEKHUIS
ISBN: 9781869193072
ISBN: 9781869198756

'n Veelvlakkige verhaal, waarin die verteller probeer om in haar kombuis sin te maak van die chaos rondom haar.
Louoond het groot lof ingeoes toe dit in 1987 verskyn het. Sedertdien lyk die Suid-Afrikaanse samelewing heelwat anders - wat 'n herlees en herwaardering van hierdie "bestekopname" oor vroue se plek in die samelewing juis interessant en relevant maak.

vetseun
Elders Aan Diens (Digbundel) . 2007 GENUGTIG UITGEWERS

vetseun
We're Not All Like That / (eBook) . 2007/2011 KWELA
vertaling, André P. Brink
ISBN: 9780795702594
ISBN: 9780795704369

What does a pretty Afrikaans wife in the 1950s do when the walls start closing in? When her husband is an embittered Ben Schoeman-supporter who struggles with an asthma pump, and her father sees communists and Catholics behind every bush. When the only relief is the annual ATKV concert in Hartenbos? And - especially - when her salt-of-the-earth neighbours are suddenly forced to pack up and move away? Jeanne Goosen tells the story of how Doris van Greunen tries to break out of her world: with her job as an usherette at the bioscope, with her Cavallas, with friends like Aunt Mavis and Uncle Tank - and with Barnie, the swank. Through the eyes of a child - Doris's daughter, Gertie - the story explores the universal yearning for love and romance.

vetseunvetseunvetseun
'n Pawpaw vir my darling (Roman) . 2002/2006 KWELA
ISBN: 9780795702419

Die rand val en Damnville se honde is op No Name Brand. Solly Kramer's lewer nie meer af nie en die gholfbolposbus is vol rekenings.
Mabeline Beeslaer is geretrench en soek vergetelheid in 'n Loslyf op die stoep. Mignon, die Wôterkloofpoedel, word deur die noodlot in Frik du Preezstraat uitgespoeg en word deel van die bestaanstryd van betaaldag tot betaaldag. Maar dan kom Tango du Toit met sy wit suit en laat die mense weer van voor af droom en hoop. 'n Pawpaw vir my darling is rou, polities inkorrek en skreeusnaaks. Dis bowenal 'n warm, menslike roman vol patos. - graffitibooks.co.za

vetseun
Straataf ........................ 2001 LAPA UITGEWERS

vetseunvetseun
Wie Is Jan Hoender? 'n Novelle (Roman) . 2001 KWELA/TAFELBERG

1995 - 'n Gelyke kans (Kortverhaalbundel) (HUMAN & ROUSSEAU)
1993 - oa Daantjie Dromer (QUEILLERIE)
1992 - Drie eenakters: Kombuis-blues; Kopstukke; 'n Koffer in die kas (HAUM)
1992 - Not All of Us

vetseunvetseun
Ons is Nie Almal So Nie / (2de Uitgawe) . 1990 HAUM/2000/2006 KWELA
ISBN: 9780795702426

Wat het 'n mooi Afrikanervrou in die 1950's gedoen as die lewe begin druk? As haar man 'n verbitterde Ben Schoeman-man is wat moet aansukkel met 'n asmapompie en haar pa 'n kommunis en Katoliek agter elke bos raaksien? As die enigste afleiding die jaarlikse ATKV-konsert op Hartenbos is? Veral as haar doodgoeie bure skielik aangese word om te trek? Deur die oe van 'n kind vertel Jeanne Goosen hoe Doris van Greunen van die wereld probeer ontsnap: in die bioskoop, met haar Cavallas, met vriende soos Ant Mavis, Uncle Tank - en met Barnie, die swank.

1987 - Louoond (HAUM)
1986 - 'n Kat in die sak (HAUM)
198x - Brood-hooglied (DAAN RETIEF UITGEWERS)
198x - Die Groot Griep (DAAN RETIEF UITGEWERS)
1975 - Om 'n mens na te boots (Roman) (PERSKOR/HAUM)
1975/1986 - Orrelpunte (Digbundel) (PERSKOR)
1971/1988 - 'n Uil vlieg weg (Digbundel) (TAFELBERG)

vetseun
Plante Kan Praat ....................
ISBN: 9780795703003

Oplaas weer 'n kortverhaalbundel (van sowat vyftien verhale) deur Jeanne Goosen. Plante kan praat beskryf opnuut die gryse voorstedelikheid van Parow in verhale soos Spokie Snygans maak sy buiging en Lemoenboom, maar tegelykertyd roep Goosen ook 'n ander wereld op: waar dooie siele met mekaar kommunikeer, waar Lubbert Das tuinier word vir 'n hertogin, en plante - nes woorde en musiek - uiteindelik al balsem vir die droefheid en ontgogeling van ons bestaan is.


skakels :









2004 09 23 - klankegedigtewoorde: Jeanne Goosen, Gus Fergusson, Marius Titus, Alex Omega, Pumlani Sibula met musiek deur Johann Kotze, Erfurthuis, 19:00, R30
vetseun


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )