Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Jean-Claude van Rijckeghem (Van Rijckeghem, Jean-Claude)
vetseun
Galgmeisie ........................ 2012 PROTEA BOEKHUIS
Jean-Claude van Rijckeghem; Pat van Beirs
Vertaling: Daniel Hugo
ISBN: 9781869196868

vetseun
Jonkvrou ............................. 2011 PROTEA BOEKHUIS
Vertaling: Daniel Hugo
ISBN: 9781869195014

Marguerite van Male is veertien en 'n half. Sy is die enigste erfgenaam van die hertogdom Vlaandere. Sy droom van 'n wit ridder wat haar na 'n kasteel in die wolke sal voer. Maar die ridders wat sy ontmoet, is almal sukkelaars wat nie bestand is teen haar.
In haar eie woorde vertel Marguerite van haar wilde rooi hare, van Willem wat 'n meester is in die soenkunde, van Roderik uit wie se mond sy 'n tand geslaan het, van die monnik Zannekin wat stink soos 'n varkhok, van die vrye stad Brugge met sy knarsende uithangborde, van haar moeder se boeke met hul smagtende liefdesverhale, van die rooi sweertjies op haar toekomstige eggenoot se gesig en van die haat vir haar bloedeie vader.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)