Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Jan Vosloo (Vosloo, Jan)
vetseun
Nuwe Verseboek Vir Seniors (Digbundel) . 1998 TAFELBERG
saamgestel, Jan Vosloo; Henning Snyman
ISBN: 9780624030195

'n Bloemlesing met 'n wye verskeidenheid Afrikaanse gedigte - antiek, modern, ernstig, speels, ironies, satiries. Van klassiekes soos Eugene N Marais se Winternag tot hupses soos Ellen Botha se Van Riebeeck vind Kaappunt heel mooi. Beslis nie 'n bundel waarin die dood of swaarmoedigheid hoogty vier nie! Hoewel saamgestel met die oog op skoolgebruik (eerste- sowel as tweedetaalonderrig), is dit 'n genietboek vir almal wat aan die Afrikaanse digkuns wil proe.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)