Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Jan Vermeulen (Vermeulen, Jan)
vetseun
Geraamtes Dra Nie Klere Nie . 2000/2002 TAFELBERG/NASOU/VIA AFRIKA

Claudette Minnaar se pa, wat 'n kaptein in die polisie was, moet eersdaags voor die Waarheidskommissie verskyn. Die Minnaars se tuinier, John-John Mgwegwe, het twaalf jaar gelede verdwyn, en nou beweer Minnaar se oudkollegas dat hy teenoor hulle erken het dat hy John-John vermoor en in sy tuin begrawe het.
Maar daar is ook iemand anders wat agter Mgwegwe se graf aan is: die man wat die dreigbrief geskryf het omdat hy wil weet waar "die ystervroutjies" begrawe is. Die brief beland in Claudette se hande, en deur 'n sameloop van omstandighede word sy, haar vriendin en 'n skoolmaat, Thobela, betrek by gebeure wat buite hulle beheer eskaleer tot 'n skokkende klimaks. - graffitibooks.co.za

2001 - (Geraamtes dra nie klere nie) Scheepersprys vir Jeugliteratuur
1998 - Die laaste dans


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )