Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Izak de Vries .co.za (De Vries, Izak)
vetseun
Byna liefde (Kortverhale) . 2008 TAFELBERG

"Kortverhale op die snykant van die liefde, dit is Izak de Vries se jongste bundel. Wesenlik gaan hierdie verhale oor twee kompulsies: die liefde en skryf oor die liefde. In 'n sekere sin gaan dit oor die soeke na die volmaakte liefdesverhaal - op papier sowel as in die lewe.

Kitsliefde oor die internet, ongebreidelde begeerte, oop verhoudings ... bevredig dit die mens se soek na die liefde? Begeerte, wys De Vries, bly lewend deur die onvervulbaarheid daarvan. Die liefde bly daarom, soos skryfwerk oor die liefde, altyd net dit: byna liefde." - graffitibooks.co.za

vetseun
In 'n neutedop ................ 2006 BATELEUR BOOKS
saamgestel, Izak de Vries, Karen Simpson

vetseun
Spesiale dae ................ 2003 NASOU/VIA AFRIKA
Special days


Douspoor: Gr 11: Handleiding En Gids . 2003 TAFELBERG

vetseunvetseun
Kom slag 'n bees . 1998/2004 TAFELBERG/BREVITAS
Rites of the ox (Vertaling: D.Z. van der Berg)


skakels : izakdevries.co.za












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )