Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Isabel Uys (Uys, Isabel)
vetseun
Die Suid-Afrikaanse Gids . 2009 PROTEA BOEKHUIS
ISBN: 9781869193249

Die Suid-Afrikaanse Gids is 'n naslaanbron vir enige belangstellende - oud of jonk, Suid-Afrikaans of 'n toeris - wat enige inligting omtrent Suid-Afrika maklik wil bekom. Die gids bevat 'n ietsie van alles: van die geskiedenis van ons land, ons fauna en flora, wildparke, sportstatistieke tot wenke oor geldbesparing, die aankoop van 'n motor, goeie maniere en trou-etiket. Hierdie gids is 'n moet vir enige huis, boekwinkel, hotel, toeristekantoor, biblioteek en skool.

vetseun
Feitegids ............................ 2006 PHAROS
ISBN: 9781868900657

Wat, wanneer, waar, wie, hoe? Die Feitegids is saamgestel vir almal wat vinnig antwoorde soek op algemenekennis-vrae wat daagliks opduik - by die huis, in die klaskamer, van blokraai- en vasvraspeletjies tot by huiswerk en skoolprojekte.

vetseun
The English Afrikaans Xhosa Zulu Aid (Woordeboek) . 2003 NASIONALE BOEKHANDEL
- Word Lists & Phrases in Four Languages
ISBN: 9781868900367

Selfs net 'n paar woorde aan 'n persoon in sy eie taal kan wondere verrig. Hierdie titel is bedoel om nuwe woorde aan te leer, woordeskat uit te brei en kommunikasievaardighede in Engels, Afrikaans, Xhosa of Zulu te verbeter. 'n Staatmakerhulpmiddel vir leerders, onderwysers en almal wat hul kennis van die tale wil verbeter.

vetseun
Die Afrikaanse Makro Gids . 2002 PHAROS
- Taal- en algemene kennis vir vandag
ISBN: 9781868900275

Bedoel vir laerskoolleerlinge; hoerskoolleerlinge; studente; onderwysers; sakelui; almal wat afrikaanse taal- of algemene kennis soek. Gebruik vir beter Afrikaans praat en skryf; huiswerk maklik en vinnig doen; voorbereidings vir eksamens; woordeskat uitbrei; idiomatiese gebruik van Afrikaans bemeester; algemene kennis uitbrei. Meervoude; verkeinwoorde; sinonieme; antonieme; afkortings; versamelname; vergelykings; voorsetsels; intensiewe vorme; afleidings; vreemde woorde; dieregeluide.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)