Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Ingrid Jonker .com (1933-1965) (Jonker, Ingrid)

INGRID JONKER huldeblyk album is om die draai

vetseunHIRE / HUUR
Ingrid Jonker - Her Lives and Time DVD film 150min . 2008

met André Brink, Jan Rabie, Marjorie Wallace, Sir Laurens van der Post, James Mathews, Peter Clarke, NIco Hagen, regisseur, Helena Nogueira

This documentary takes a look at the brief life of the famous South African poet and artist, Ingrid Jonker. Scandalous for her time, she shocked the establishment with her attitudes and behaviour and had affairs with several prominent South Africans, before her untimely suicide. When Nelson Mandela read Ingrid Jonker 's poem 'The child' during his first address in the new South African parliament on 24 May 1994, he called her: '...an Afrikaner woman who transcended a particular experience and became a South vetseunAfrican, an African and a citizen of the world.' And added: 'She was both a poet and a South African. She was both an Afrikaner and an African. She was both an artist and a human being. In the midst of despair, she celebrated hope. Confronted by death, she asserted the beauty of life.' The earlier edition of translations from Ingrid's work, 'Selected Poems', by Jack Cope and William Plomer, is now out of print, so a new translation will be welcomed by readers. But that this new translation is by two of South Africa's most illustrious authors, André Brink and Antjie Krog, that is indeed a special event. What is more, they did the translations with the help of one of the finest English poets in South Africa, Ingrid de Kok. - movies4africa.co.za

"Ingrid Jonker was the revolutionary and groundbreaking shining star of the 60's poets in South Africa. She was both poet and a South African, Afrikaner and human being. In the midst of despair, she celebrated hope. Confronted by death, she celebrated the beauty of life."

vetseun
Black Butterflies: Selected Poems . 2007 HUMAN & ROUSSEAU
Vertaling: A Brink, A Krog, Ingrid de Kok

'When Nelson Mandela read Ingrid Jonker's poem "The child" during his first address in the new South African parliament on 24 May 1994, he called her: "...an Afrikaner woman who transcended a particular experience and became a South African, an African and a citizen of the world." And added: "She was both a poet and a South African. She was both an Afrikaner and an African. She was both an artist and a human being. In the midst of despair, she celebrated hope. Confronted by death, she asserted the beauty of life."The earlier edition of translations from Ingrid's work, "Selected Poems" by Jack Cope and William Plomer, is now out of print, so a new translation will be welcomed by readers. But that this new translation is by two of South Africa's most illustrious authors, André Brink and Antjie Krog, that is indeed a special event. What is more, they did the translations with the help of one of the finest English poets in South Africa, Ingrid de Kok.


Of their process, André writes the following in the Introduction: "In most cases, Antjie and I would each do our own translations of a poem, after which we would meet to discuss and hammer out a second draft; this would then be passed on to Ingrid de Kock for comment and recommendations, before all three of us would meet for prolonged sessions of mixing and matching, of trial and error, before arriving at something like consensus."'

vetseun
Ingrid Jonker - Beeld van 'n digterslewe (Petrovna Metelerkamp) . 2003 HEMEL & SEE BOEKE

Ingrid Jonker - BEELD VAN 'n DIGTERSLEWE is die eerste volledige biografiese publikasie oor die lewe van die legende, die ikoon wat hierdie aantreklike, jong digter geword het. Sedert haar dramatiese dood in Julie 1965 leef Ingrid Jonker agter 'n sluier van geheimhouding voort. Haar armoedige kinderdae, haar moeilike verhouding met haar pa, haar huwelik, haar stormagtige liefdesverhoudings met die skrywers Jack Cope en André Brink word hier vir die eerste keer in ware perspektief gestel. Luukse uitgawe met 140 foto's en 60 briewe - graffitibooks.co.za

vetseunKOOP
Korreltjie niks is my dood film (Saskia van Schaik, Henk van Woerden - 2001)

vetseun
Versamelde Werke (Digbundel) . 1994/2006 HUMAN & ROUSSEAU
ISBN: 9780798133524 (1994)
ISBN: 9780798147316 (2006) (5de Uitgawe)

vetseun
Gesprekke oor Ingrid Jonker - L.M. van der Merwe

vetseun
Selected Poems ........... 2001 HUMAN & ROUSSEAU

1981 - Vyf liedere (Ingrid Jonker) (vokaal, klavier) - Stefans Grové
1975 - Versamelde werke (bevat al drie digbundels)
1966 - Kantelson (digbundel, postuum)

vetseun
Rook en oker (Digbundel) . 1963 AFRIKAANSE PERS-BOEKHANDEL

1956 - Ontvlugting (Digbundel)

Anders as haar skokkende dood was die feit dat Nelson Mandela by die opening van die Parliament 1994 haar "Die Kind" gelees het, iets wat haar weer meer bekendheid gebring het.

Die kind Die kind is nie dood nie ...
Die kind Die kind is die skaduwee van die soldate
Die kind op wag met gewere sarasene en knuppels
Die kind die kind is teenwoordig by alle vergaderings en wetgewings
.........................- Die Kind, Ingrid Jonker 1960

Laurika Rauch het verskeie van Jonker se gedigte opgeneem,
in samewerking met ander kunstenaars, Phillip Nel se Soos goeie wyn CD het 'n weergawe van Ontvlugting op, Marimba het 'n hele CD opgeneem oor Die Kind, Musikale meesters Klopjag doen ook Die kind op hul 13/02 album, Chris Chameleon se nuwe Ek herhaal jou CD neem die toonsetting na nuwe hoogtes. plus meer.

Ek herhaal jou Ek herhaal jou
Ek herhaal jou Sonder begin of einde
Ek herhaal jou herhaal ek jou liggaam
Ek herhaal jou Die het 'n smal skadu
Ek herhaal jou en die nag geel kruise
Ek herhaal jou die landskap is sonder aansien
Ek herhaal jou en die mense 'n ry kerse
Ek herhaal jou terwyl ek jou herhaal
Ek herhaal jou met my borste
Ek herhaal jou wat die holtes van jou hande namaak

F.A.K. Kunsliedbundel:
Ek het Gedink, digter

Ingrid Jonker-prys:
1997 - Trienke Laurie (Skietspoel) Ingrid Jonker-prys


skakels : nb.co.za : ingridjonker.com









2019 10 26 - Korreltjie Kantel Op Tournee In Belgie en Nederland: Zuid-Afrikaanse muziek- en toneelvoorstelling. Een ode aan Ingrid Jonker & André P. Brink. Korreltjie Kantel is een aangrijpend en intiem portret van verlangen, verboden liefde, verwoesting en onvoorwaardelijke overgave aan de hartstocht. Muzikanten: Luna Paige, Nick Turner, Jamie Jupiter, Acteurs: Christine Truter, Wessel Pretorius, De Nieuwe Liefde, Da Costakade 102, Amsterdam, 19:00, €15, €20
- Iluminar Productions - Clement Gold - Clement Gold Gin - lunapaige.com - www.iluminarproductions.co.za
vetseun




bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )