Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
I.D. Lamprecht (Lamprecht, I.D.) (Jan Lategan)
vetseunvetseun
Die Koperperd ............ 1993 KAGISO/DE JAGER-HAUM

"Toe Tyl tydens die skoolvakansie vir Schalk in die stad gaan kuier, het hy nooit kon dink dat sy nuuskierigheid én sy bewaringsinstink hom middle-in 'n tergende raaisel sou laat beland nie. Niks kon meer die stadsraadbesluit om die pragtige ou herehuis in die middestad te sloop ongedaan maak nie. Selfs Tyl se koorsagtige soektog na redes om die sloping wetlik te voorkom, het niks opgelewer nie. Maar sy ontmoeting met Jeremy, die boemelaar, dié nag in die verwaarloosde ou torinkieshuis betrek hom in 'n avontuur wat die geskiedenis van die stad sou verander." - loot.co.za

vetseunvetseun
Ghoen Keer Terug ..... 1990 JUVENTUS

vetseun
Oom Johnny .................. 1986 DE JAGER-HAUM

Barney van der Spuy moet geld in die hande kry, en gou ook. Nie sy nuuskierigheid oor die vreemde gedoentes by die spookhuis langsaan, òf muisneste, òf die gedurige veglustigheid van Spiere en sy makkers sou sy planne in die wiele durf ry nie.
Net... die tyd was so min. Hoe sou sy groenteverkopery ooit veertigduisend rand oplewer, veral as hy nog boonop verkoopbelasting moet betaal?
En dan was daar oom Johnny...

1984 - Die Vuurvoël
1980 - Kat aan die Stert (HUMAN & ROUSSEAU)

vetseun
Die Dom Speurder ... 1980 DAAN RETIEF UITGEWERS

vetseun
Sending Kosmos ....... 1980 DAAN RETIEF UITGEWERS

vetseun
Aasvoëls van die Betonwoud . 1979 DAAN RETIEF UITGEWERS
illustrasies, Friedel Eloff

vetseun
Die Pad Enduit .......... 1979 DAAN RETIEF UITGEWERS


vetseun
Heksepot ........................


vetseun
Duiwelsboom .............
vetseun
1974 - Die Kleiskyf (KLUB 707)
1973 - Die derde kant van die sirkel (KLUB 707)

Dr. Skip Wessels-Reeks:
1982 - Dank jou die duiwel
1978 - Merk van die Vlamlelie
1977 - Pion Op die Blokkiesbord
1976 - Vlug van die Feniks
Die Swaai van die Boemerang
Die Swart Engel
'n Knak in die Kring

Hugo Storm - Privaat Speurder Reeks:vetseun
1991 - Sonder 'n Spoor
1989 - Glybaan
1986 - Daar's 'n gat in die grond
1984 - Die Judaskus
1979 - Operasie Vyfster
1975 - Die plaasvervangers
1973 - Die Vierkantige driehoek

as Ben Stemmit - Blindemol


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )