Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Hester van der Walt (Van der Walt, Hester)
vetseun
Hester Se Brood / (eBook) . 2013 MODJAJI BOOKS
ISBN: 9781920590369
ISBN: 9781920397838

Hester se Brood is gesetel in 'n dorpie in die Klein Karoo, waar Hester van der Walt brood in 'n houtbakoond vir die plaaslike mark bak. Soos twee groot geeste van weleer, C. Louis Leipoldt en Martin Versveld, het sy 'n diepgewortelde, intuitiewe aanvoeling vir die konneksie tussen siel en kos; veral kos wat met sorg, volgens tradisionele beginsels en metodes, voorberei word. Saam met gulhartige porsies sielskos, verskaf hierdie earlike (en heerlike) plat-op-die-aarde boek ook resepte wat jou gaan wys hoe om klasieke Europese brode, soos ciabatta, focaccia, kitke en baguettes te bak, asook plaaslike gustelinge, soos outydse soetsuurdeegbrood. 'n Fyn sin vir humor, en 'n groot waardering vir die magiese spel tussen vuur en hout, graan en sout, water en gis en tyd - die basiese elemente wat nodig is om goeie brood te bak - maak hierdie boek net so onweerstaanbaar soos die reuk van brood, kraakvars uit die oond.

vetseun
Hester's Book of Bread . 2013 MODJAJI BOOKS
ISBN: 9781920590000

Hester's Book of Bread is an honest and delicious, down to earth book that tells of Hester van der Walt's passion for baking bread. Set in McGregor in the Klein Karoo where she bakes bread in a wood-fired oven, this book reflects Hester's intuitive feeling for the connections between the soul and food, particularly food that is prepared with care, according to traditional principles and methods. Hester's Book of Bread is infused with a fine sense of humour, helpful hints and mouth-watering recipes. It's a book as irresistible as the smell of bread fresh from the oven.

vetseun
Hester Se Brood ............... 2009 MODJAJI BOOKS
ISBN: 9780980272987

Hester se Brood is gesetel in 'n dorpie in die Klein Karoo, waar Hester van der Walt brood in 'n houtbakoond vir die plaaslike mark bak. Soos twee groot geeste van weleer, C. Louis Leipoldt en Martin Versveld, het sy 'n diepgewortelde, intuïtiewe aanvoeling vir die konneksie tussen siel en kos; veral kos wat met sorg, volgens tradisionele beginsels en metodes, voorberei word. Saam met gulhartige porsies sielskos, verskaf hierdie eerlike (en heerlike) plat-op-die-aarde boek ook resepte wat jou gaan wys hoe om klasieke Europese brode, soos ciabatta, focaccia, kitke en baguettes te bak, asook plaaslike gustelinge, soos outydse soetsuurdeegbrood. 'n Fyn sin vir humor, en 'n groot waardering vir die magiese spel tussen vuur en hout, graan en sout, water en gis en tyd - die basiese elemente wat nodig is om goeie brood te bak - maak hierdie boek net so onweerstaanbaar soos die reuk van brood, kraakvars uit die oond.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)