Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Heilna du Plooy (Du Plooy, Heilna)
vetseun
Nuwe Stemme 5 (eBook) . 2013 NASIONALE BOEKHANDEL
Saamgestel, Heilna du Plooy
ISBN: 9780624058878

Die Nuwe stemme-reeks is 'n visoenêre projek waarmee Tafelberg-Uitgewers publikasiegeleenthede skep vir jong digters. Dink maar aan die sukses wat debutante soos Danie Marais, Ronelda Kamfer en Loftus Marais gehad het nadat hulle aanvanklik in Nuwe stemme gedebuteer het. Daarby het ook bekroonde joernaliste Erns Grundling en Toast Coetzer sowel as die dramaturg, Tertius Kapp, en die musikant Hunter Kennedy in hierdie reeks hul kniebuiging gemaak. Vanjaar is daar opnuut bekende én opwindende name waaronder Desmond Painter, Fanie Viljoen en Pieter Odendaal. Die samestellers vir Nuwe stemme 5 is Heilna du Plooy en Loftus Marais.

vetseun
In Die Landskap Ingelyf (Digbundel) . 2003 PROTEA BOEKHUIS
ISBN: 9781869190040

'n Verrassende digbundel van Heilna du Plooy wat die landskap op verskillende vlakke ontgin en by die lyflikheid ingeweef word - "elke jaar is die beenstruktuur/'n aks meer sekuur afgeteken/". Maar teen die einde sê die digter in haar lang vers met die titel Landskapsiklus, ook die volgende: "Maar die landskap as geheel sal ek/ op een slag nooit kan sien nie." - graffitibooks.co.za

vetseun
'n Pleidooi vir die poësie (vertaal Eddy van Vliet) (Digbundel) . 1998 PROTEA BOEKHUIS
ISBN: 9780620228589

1997 - Die donker is nooit leeg nie (TAFELBERG)


skakels :








2020 09 26 - JBay Lees Fees: Deon Meyer + Luna, Heilna du Plooy, Lucia Prinsloo, Frank Numan, Zalman Davies, Ratheo Africa, Jan Ver Meulen, Bargain Books - Schweppes - Gordon's Gin - Seashells - Jeffreys Bay Tourism - Kouga
vetseun



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )