Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Gerrit Olivier (Olivier, Gerrit)
vetseun
Aantekeninge by Koos Prinsloo . 2008 RAPID ACCESS
ISBN 978-1-919985-31-2

Aantekeninge by Koos Prinsloo bied 'n kritiese begeleiding by die verskyning van Koos Prinsloo se versamelde Verhale by HUMAN & ROUSSEAU in 2008. In sy ontleding agterhaal Olivier Prinsloo se diverse bronne en bied insig in hoe die verhale vanaf Jonkmanskas (1982) 'n steeds uitdagender konfrontasie word met literêre konvensies, politieke magsvorme, geweld en uiteindelik die dood.
Gerrit Olivier is hoogleraar in Afrikaans en Nederlands en tans hoof van die Wits School of Arts aan die Universiteit van die Witwatersrand.

1995 - Katalogus van die FZ van der Merwe-versameling van Suid-Afrikaanse musiek (6 volumes) - Gerrit Olivier, BG Liebenberg (Universiteit van Pretoria)
1993 - Begeleiersboek vir Jeugsangbundel 2 (NG SENDINGSPERS)
1992 - N.P. van Wyk Louw - literatuur, filosofie, politiek (HUMAN & ROUSSEAU)


skakels :











bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)