Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Frik du Preez (Du Preez, Frik)
vetseun
Boots en Brannewyn (Sport) . ZEBRA PRESS
Chris Schoeman; Frik du Preez
ISBN: 9781770221338

Of jy nou vir Bitterfontein, die Blou Bulle of die Bokke speel, rugby bly 'n spel met baie snaakse situasies, op en van die veld. Daar's nie nóg 'n sport waaruit sóveel stories uit die skrum van die lewe gehaak word nie.
Boots en brannewyn is 'n lekker ontspanboek wat o.a. vertel van Morrie Zimerman se gatvol raak vir hoekskoppies; Ferdie Bergh se helderblou Springbok-kouse; die ref wat die Bokke teregwys dat "die Engelse julle darem nou lekker donner'; 'n boerbok wat 'n Villagers-man buite aksie stel; en Bob Skinstad se "noodgebed' voor 'n wedstryd.
Daar is ook heelwat staaltjies oor legendes soos Oom Boy Louw, Dok Craven, Oubaas Mark en Colin Meads, oor breiers en refs en die manewales van die Kiwis, Aussies en die Ses Nasies-manne. 'n Lekker-lag boek vir rugby-liefhebbers.

vetseun
Die Grootste Rugby Oomblikke LP - Gerhard Viviers . MFP 54561 MUSIC FOR PLEASURE/SAUK
- Die Springbokke teen Australië - Hoogtepunte van die 1971 toer
Kant 1:
Hoogtepunte Uit Die Toetsreeks
Suid-Afrika Teen Australië
Kommentaar Deur Gerhard Viviers
Aankondigings: Stoffel Prinsloo
Kant 2:
Toespraak Deur Johan Claasen
(Afskeid van Frik du Preez en Hannes Marais)
Sang Deur Die Springbokke


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)